STILLE NAG (Deur Onbeskaamd)
ฝัง
- เผยแพร่เมื่อ 15 ก.ย. 2024
- "Stille Nag" vanaf die album "Onbeskaamd Vier Kersfees". Vrygestel Desember 2020.
Ook beskikbaar op ander digitale platforms.
Vrygestel in samewerking met CMD Entertainment Africa. Groot waardering aan Mosaiek Gemeente en Origins Retreat. Endosseer deur Bothners.
Wonderlike blyk!! Soete herrinnerng Halleua!!.prys Hom!!
So baie mooi
Een van die mooiste opnames wat ek nog geluister het. Pragtig!!
Pragtig. Kan nie help om te huil as ek die liedjie hoor nie. Verlang so na my familie wat nie meer kersfees saam met my kan vier nie.😢
Pragtig, altyd met n traan
Wow, mooiste ooit❤
"Stille Nacht, heilige Nacht" auf Afrikaans. Ganz toll!
Ek het hoendervleis gekry. Pragtig! Groete uit Duitsland...
Machtig mooi gezongen wordt er stil van groetjes uit België
Alla klippers maar dis pragtig! Geesvervuld en -geïnspireerd. My siel is verkwik en my lewe verryk deur julle gehoorsaamheid - hartlik dank en God's rykste seën word julle toegebid.
Yeah u
Baie mooi baie dankie onbeskaamd
Bly jy het geluister Francois!
Dis die beste ooit dankie baie.😊
WOW pragtige suiwer stemme!!! GOD is groot!!!
Prachtig !!
Great!
Dankie Christo! Onthou om die hele album te gaan luister op iTunes ens...selfs op TH-cam.
Soooo ontroerend. baie dankie
❤ please sing Oh Holy night. 🙏
Thanks for listening! We will make sure to record Oh Holy Night next time!
Pragtig, geseënd
Dankie! Onthou om die hele album te gaan luister op iTunes ens...selfs op TH-cam.
Shalom 🙏
Pragtige weergawe
Prachtig
Dit klinkt wel hail nuver !!
😪😪😪😪😪😪😪😪😪😪😪😪
😅😊😊bbbh
Hjj
0865📡😊