Ek kan nie die regte show kyk hier waar ek woon nie, so jy is my "lifeline" vir BSV! Jy is my Donderdag humor, love jou! Jy kan sommer elke dag n video pos!
KOOS! Dit was defnitief die moeite werd om te wag vir hierdie recap. Dankie liewe Lisa. Ek het dit ontsettend baie geniet en sien baie uit na die volgende een. 😊
Hahaha ooooh vrekittttttt.... Sooo bly eks getroud... Neeee vir desperate measures.... Imagine... Nope nee dankie.... Wat het van n ou dood gewone boer en sy meisie /vrou te wees..... Op die plaas.... Maggies maar of ek is oudtyds of.... Smaak my n ordentlike goeie nice manne boer is nie hier te sien nie.... 😅😢😂
Dankie dankie dankie😉 Geniet hierdie version van Boer soek ‘n Vrou so Baie❤️
Koos
You are so much fun and when I need a lift up I howl with laughter watching and listening to you!
Lisa you simply cannot leave your show. You are the best. Better than the actual show. ❤. Just saying.
Ek kan nie die regte show kyk hier waar ek woon nie, so jy is my "lifeline" vir BSV! Jy is my Donderdag humor, love jou! Jy kan sommer elke dag n video pos!
Stem saam!🙋🏼♀️
Koos 😂 altyd lekker om jou recaps te kyk. Ek volg jou al vandat jy begin het ❤ dankie dat jy dit doen!
Daai boer lyk soos n ou 'Koos'...net iets in hom wat my heeltemal afsit.
Waar is die tyd dat boere soos boere gebou was,meeste is te maer😂😂😂
Koos sien jou weer. Dankie waardeer ❤
KOOS! Dit was defnitief die moeite werd om te wag vir hierdie recap. Dankie liewe Lisa. Ek het dit ontsettend baie geniet en sien baie uit na die volgende een. 😊
Jy maak n "Skouperd" show so lekker
Ek geniet jou meer as die boere.....
KOOS !!! dankie vir die recap vol drama. 🍷🍷
Marciel wou net vir almal haar boudtjies wys op die einde 😊 Lisa sê sy gaan wyn vas vir 40dae 😂
Liewe Lisa! Ek LOVE you vibe en recaps! Sending you much love ❤
KOOS !!! 😂
Koos! Ek lag altyd so lekker vir jou sêgoed. Welgedaan.
Jisss Lisa,, ek sing al elke keer saam jou die intro 🤣🤣
Grote Koos ou Goos wat gaan hier aan lol😂😂
Oeggg kan nie wag vir jou volgende instsel nie.
🎉 ek mis ni die ni haha😅😂
Koos..Ek wonder of Koos onder 'n bed slaap!?
Lekker gelag dankie.Ek dink ek moet in skryf vir die groot geskenke. Ek kan nie wag vir die volgende video nie want ek lag so lekker vir jou.
Koos? ooo... Koos!
Ek soek vir Koos!
Koos...
Koos hoop NIE die Gras is groener aan die ander kant nie!! 😅😊
O Koos! Hier kom nog drama, hoor my lied... 😅
Koos! 😂😂😂
Koos! 😎
Koos😂
KOOS 🤣
Hahaha ooooh vrekittttttt.... Sooo bly eks getroud... Neeee vir desperate measures.... Imagine... Nope nee dankie.... Wat het van n ou dood gewone boer en sy meisie /vrou te wees..... Op die plaas.... Maggies maar of ek is oudtyds of.... Smaak my n ordentlike goeie nice manne boer is nie hier te sien nie.... 😅😢😂
Oh Koos
Koos!
Koos kyk daai kuite!
Koos koos koos 😅
Koos
Jy is 'n helse pyn!
😡
Wie? Koos? 😅
Is jou spoeg bitter, of wat 😮 Jy weet jy hoef nie soveel "pyn" te verduur as jy nie wil nie, nè 👋
Koos😂
Koos!
Koos
Koos😂
Koos😂
Koos
Koos
Koos
Koos
Koos
Koos
Koos
Koos