Drie-Dubbele-Dosis vir Rietspruitdam

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 28 ก.ย. 2024
  • In Deel 2 van ons uitstappie na Club Amigos hengel twee van ons adverteerders nl. Jumbo Fishing en Legends Pro Angling se Top spanhengelaars saam met ons. Die dag is heeltemal anders as met deel 1 en daar moet nuwe planne beraam word! Soos altyd stel die TOP hengelaars nie teleur nie en bring vir elke kyker iets om te sien!
    Become a Member: foranglers.co....
    Dress like us: foranglers.co....
    Instagram: / foranglers
    / the_bank_angler
    / stywelynetightlines
    / thecarpangler
    Facebook: / thebankangler.dieoewer...
    / thecarpangler
    / stywelyne
    / thebassanglermagazine
    Find Neville on Instagram @casting_carper and the camera man under @visualends

ความคิดเห็น • 29

  • @tiaanswanepoel2623
    @tiaanswanepoel2623 3 ปีที่แล้ว +2

    Nice video👌❤️

  • @le-roimatthysen533
    @le-roimatthysen533 3 ปีที่แล้ว +2

    Ek wil net se dat jou taal gebruik baie besonders is , ons taal word nie deesdae so mooi gepraat nie .

    • @ForAnglers
      @ForAnglers  3 ปีที่แล้ว

      Dankie Le-roi, Neville probeer sy bes om die taal suiwer te hou maar daar is baie terme wat nie maklik in Afrikaans oorgedra kan word nie. Groete!

  • @jacoviljoen6791
    @jacoviljoen6791 3 ปีที่แล้ว

    Ja Ek sal belangstel in so hemp. Jul Moet een dag Kom Na n moeilik dam. Ons is hier in lydenburg. Mpumalanga. En Dan Kom try Jul biekie Kwena dam

  • @hendrikwillemverwey5151
    @hendrikwillemverwey5151 3 ปีที่แล้ว +1

    Ek stel belang in jul T hemde verseker.

    • @ForAnglers
      @ForAnglers  3 ปีที่แล้ว

      Ons gaan beslis kyk om 'n mooi reeks T-hemp ontwerpe uit te bring.

  • @lindanimkwanazi7479
    @lindanimkwanazi7479 3 ปีที่แล้ว +1

    Nice Video, can we pls hav more Videos nd pls also let us kno if there's New Fishing Techniques. They can come very Handy for New Angler like me. 🙏🤙👊👌

    • @ForAnglers
      @ForAnglers  3 ปีที่แล้ว

      Glad you enjoyed it! We bring out new videos every 2 weeks and we do a love show every Tuesday night at 19:00 right here on our TH-cam page as well as "The bank angler" Facebook page.

  • @Ethan0121
    @Ethan0121 3 ปีที่แล้ว +1

    Uitstekende video en hemp

  • @Killbox2024
    @Killbox2024 ปีที่แล้ว

    Groot vis🎣👀

  • @baardman89
    @baardman89 3 ปีที่แล้ว +1

    Dit sal nice wees om so T-Hemp te dra in die publiek waar jy nie altyd jou visvang hemp kan dra nie.

    • @ForAnglers
      @ForAnglers  3 ปีที่แล้ว +2

      Dankie vir jou insette en ondersteuning, ons kyk juis na so reeks.

  • @ruhardvandyk2101
    @ruhardvandyk2101 3 ปีที่แล้ว +1

    Hemp is nice, sal beslis een wil he!

  • @zgfishing.9489
    @zgfishing.9489 3 ปีที่แล้ว +1

    Baie nice altyd lekker om julle videos te kyk man

    • @ForAnglers
      @ForAnglers  3 ปีที่แล้ว +1

      Baie dankie, ons doen dit vir julle!

  • @baardman89
    @baardman89 3 ปีที่แล้ว +1

    Daai Gumtree pitte van Jumbo is excellent. Dis beslis my go to

    • @ForAnglers
      @ForAnglers  3 ปีที่แล้ว +1

      Hulle werk veral goed in die Vaalsisteem.

  • @suveshsewrajh2083
    @suveshsewrajh2083 3 ปีที่แล้ว +1

    Lovly video and t shirt...you guys inspire always👍

  • @jvdeventer
    @jvdeventer 3 ปีที่แล้ว

    Eks for anglers lid en wil graag die supercast box wen waarmee Neville gevang het!

    • @ForAnglers
      @ForAnglers  3 ปีที่แล้ว

      Hi Jacques, hierdie was ongelukkig die verkeerde video.

  • @mariusvanvuuren1399
    @mariusvanvuuren1399 3 ปีที่แล้ว

    Beslis, bruin en navy T-shirts vir my en my seun, pienk en wit T-shirts vir die dames in die huis. Dankie vir great videos.

  • @rhynovaneeden4058
    @rhynovaneeden4058 3 ปีที่แล้ว

    Mooi video en stel beslis belang aan so t hemp

    • @ForAnglers
      @ForAnglers  3 ปีที่แล้ว

      Dankie, ons gaan beslis kyk om dit beskikbaar te stel.

  • @southafricanhunters1235
    @southafricanhunters1235 3 ปีที่แล้ว

    Hoeveel Visse het julle gevang

    • @ForAnglers
      @ForAnglers  3 ปีที่แล้ว

      Aan die einde van die video noem elkeen hul hoeveelheid vis vir die dag.

  • @timeeksingh370
    @timeeksingh370 3 ปีที่แล้ว

    Please can we get english videos please

    • @ForAnglers
      @ForAnglers  3 ปีที่แล้ว +1

      Hi Timeek, we have videos in English, we try and balance it out. Have a look in our Library and you'll find the english ones. Regards.