Crazy People: 'n Mal Mensdom 1977 Afrikaanse Rolprent

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 8 มิ.ย. 2023
  • Crazy People: 'n Mal Mensdom
    Manie Botha het al die steel kamera ding met Suid-Afrika se niksvermoedende publiek gedoen lank voor Leon Schuster daar was. In hierdie komedie uit die sewentigerjare sien ons hoe die poetsbakker mooi meisies se strandhanddoeke steel, vulissakke aflewer, padkafee-klante bedien met oorskietkos en haarkappers vra om die skeur in sy broek reg te maak. Ander streke sluit in: stringerige spaghetti aan restaurantgaste bedien, verbygangers lok met n mooi meisie wie se rok in'n geslote motordeur vassit, en houtwerkers vra om n rak te installeer in 'n kamer waar die muur aanhoudend van grootte verander!
    Die grappigste deel is waar los werkers gevra word om eiers van 'n lopende band oor te pak in kartondose, net om te sien hoe die band hoendereiers, blou eiers, volstruiseiers, lewendige kuikens en n ontploffende koek aflewer. Nes die toneel van gelukkige mense op 'n pretparkrit waarmee elke poets afgewissel word, is hierdie fliek n grappige wipwaentjie rit.
    All Rights Reserved To Their Respective Owners! Copyright Disclaimer Under Section 107 of the Copyright Act 1976, allowance is made for "fair use" for purposes such as criticism, comment, news reporting, teaching, scholarship, and research. Fair use is a use permitted by copyright statute that might otherwise be infringing. Non-profit, educational or personal use tips the balance in favour of fair use.

ความคิดเห็น •