Goeie môre Steve, weereens op die man af en so reguit. Ek stem met jou saam. Ek is trots op my Geskiedenis en ek vier ook net die dae wat vir my belangrik is. Dankie weereens vir jou opregtheid en eerlikheid. Geseënde dag. ❤❤
Aaahww....Steve....jys ñ Yster, Legend. Ek salute jou.. Baie dankie weer eens vir ñ wonderlike Maandag praatjie. Ek kan nie wag vir elke Maandag oggend nie. Jys op die man af....draai nie doekies om nie....fok die res. Luv u❤❤
Jy bly ons hero... Sê dit soos dit is .. ek fier nie ander vakansie dae wat niks met ons boerevolk te maak het nie ..klomp bollie🙈🙈.lekker week. ❤... Mooi bly
Hi Steve, ek sou byvoeg by die lys: deursettingsvermoee, eenheid, liefde en onderwys. Ons het geleer van biltong maak en beskuit, vir oorlewing. Ons het geleer van hoe om uit die veld te lewe en wonde te behandel. Ons het geweet waar dit die moeite werd was om 'n dorp te begin, soos Nelspruit of Johannesburg. Ons mense het geweet om naby water te wees, want niemand kan sonder water oorleef nie. En dit is vir my so verbasend hoe ons voorouers babas kon groot maak sonder vandag se tegnologie.
Love Ya Stevie! Eks duits, maar praat afrikaans, praat soutie. Jy verwys na Oppenheimer. Die duitsers is vrek slim..jy verstaan. Ons gebuik mos 7.4mm Mauser.
Hello Steve dankie vir jou weeklies dinge wat skeet steek in jou krop net soos me my,ek is ook n̈ groot pyn in alnal se gat Steve,all hierdie dinge wat mense me kom elke dag grief my heeltemal lekker dag sterkte groette Ronel Pelser. 😊😊😊😊
Ja Ja Onse Steve n Boetie Vir Romy nee jy is nie te oud nie nou eers 60 nog bloedjonk😂😂Ek stem ons moet ons kinders beskerm teen die Bela Bela Wet ons moet almal die 5 November gaan dit is vir ons kinders se toekoms ons moet hulle beskerm Ek stem met alles saam Onse Steve ons is n Boerevolk in murg en been baie dankie vir hierdie lekker gesels so op n Nat koue Maandag oggend Mal oor jou woorde skat reguit en eerlik
Kamala doen Présiés dieselfde wat hier by óns gedoen word! Kyk net daar! He kyk net As die grote ou sterk Amerika nie val na ons ou vlak van Suid Afrika nie dán weet ek nie! Hulle wil mos dink hulle is hierdie verskriklike hoogs verhewe goed ook nou kry hulle vir hulle!
Magtig. Jys n ware "wordsmith" wat a situasie raak vat, goed beskryf en roep soos hy is.
Applous en dank 👏👏👏👏👏
Dankie Steve dat jy elke Maandag my dag maak.
Give this man a Bells!! ❤
Baie dankie Steve. Ons is super trots op jou. Jy praat die taal van ons Boereharte.
Mag God jou ryklik seën. 🙏
Steve jy is die beste !! Jy praat my taal.ek stem 100% saam met jou ..ek saluut jou..
Goeie môre Steve, weereens op die man af en so reguit. Ek stem met jou saam. Ek is trots op my Geskiedenis en ek vier ook net die dae wat vir my belangrik is.
Dankie weereens vir jou opregtheid en eerlikheid. Geseënde dag. ❤❤
Ons vir jou Suid-Afrika!
Vergeet om te vergeet, onthou om te onthou,
baie dankie Steve vir alles wat jy vir ons volk en Vaderland doen
YSTER Steve love u so much jy praat my taal
Dankie en een GROOOT voorreg en eer gewees ❤
Well said my broer sè die bliksems net die waarheid
Dankie Steve weer vir jou waarheid.AMEN.
Sjoe maar jy is weer op jou stukke vandag! Love love love dit!
Steve, dankie vir wat jy ons herinner wat ons eens was, en wat ons nou gedwing word om te wees.
Altyd lekker. Jy hou ons trots. Dankie.
Aaahww....Steve....jys ñ Yster, Legend.
Ek salute jou..
Baie dankie weer eens vir ñ wonderlike Maandag praatjie.
Ek kan nie wag vir elke Maandag oggend nie.
Jys op die man af....draai nie doekies om nie....fok die res.
Luv u❤❤
Jy maak my dag, soos altyd Steve! Ek geniet jou Maandag boodskappies.
Kragtige praatjie!!!! Mooi so!!!
Wow, dit was ñ great 10 min - fok hulle Steve
Ware woorde steve jy is n legend..100% boer +afrikaans ons taal afrikaans die mooiste taal ooit
Bou so voort jy is n YSTER geniet jou baie !!
Ek vier Geloftedag en Republiekdag en is nie skaam daaroor nie en ek vra nie omverskoning daaroor nie.❤
Stevie jou biscuit!!!❤
Dankie Vir jou Lekker ding
Dankie Steve jy sê alles wat ek ook wil sê❤
Betoog baba. JA, dit is wat ons is! Lekkkker! Mooi dag vir jou.
betoog bobbejaan?
Dankie STEVE JOU LEKKER DING
Jy bly ons hero... Sê dit soos dit is .. ek fier nie ander vakansie dae wat niks met ons boerevolk te maak het nie ..klomp bollie🙈🙈.lekker week. ❤... Mooi bly
"""""Keep on praying steve no matter what. 🙏 ✝️
Goed gese Steve ons erfenis is kosbaar veral Geloftedag
Lekker oom Steve,ons leier en vryheidsvegter,God seen oom ryklik.
Steve ons geheue is goed, niks en niemand kan die waarheid van ons steel nie. Ek is 'n trotse Afrikaner in siel en gees.
Steve! Amen!
Hel eks trots op jou as n Afrikaner, jy praat so waar. Sê hulle ,die blikskottels.🎉🎉🎉🎉
Baie Goed gesê ❤🙏🏻✝️⚘️
Hey Steve...Long time no see! Ek hou van jou Monday Chat! Dis wat soveel van ons dink en wil sê...maar jou sê vat alles saam. Gaan voort!
Ware vryheid is altyd duur gekoop. So waar.
Hi Steve, ek sou byvoeg by die lys: deursettingsvermoee, eenheid, liefde en onderwys. Ons het geleer van biltong maak en beskuit, vir oorlewing. Ons het geleer van hoe om uit die veld te lewe en wonde te behandel. Ons het geweet waar dit die moeite werd was om 'n dorp te begin, soos Nelspruit of Johannesburg. Ons mense het geweet om naby water te wees, want niemand kan sonder water oorleef nie. En dit is vir my so verbasend hoe ons voorouers babas kon groot maak sonder vandag se tegnologie.
En hy het nie eenkeer sy moer gestrip nie. Baie goed voorberei gewees!!
Stem saam baie goed gestel doen so voort.
Stem volkome saam!
Steve Hofmeyer se moer is namens die Ras egte Afrikaners weer de bliksem in vandag!
The occasion have demands! Saluut!
Welkom in Dwarskersbos STEVE
Net So Groot Boom ❤.
Love Ya Stevie! Eks duits, maar praat afrikaans, praat soutie. Jy verwys na Oppenheimer. Die duitsers is vrek slim..jy verstaan. Ons gebuik mos 7.4mm Mauser.
Wel gesê Steve, hou so aan.
Vandag se boerseun en ou manne kort (" moed, disipliene, Boere trots ens").
Snaaks hoe meer jy van jou volk leer hoe meer beweeg jy van 'n genaamde afrikaner identiteit na 'n Boere identiteit.
❤ Steve ❤
Hello Steve dankie vir jou weeklies dinge wat skeet steek in jou krop net soos me my,ek is ook n̈ groot pyn in alnal se gat Steve,all hierdie dinge wat mense me kom elke dag grief my heeltemal lekker dag sterkte groette Ronel Pelser. 😊😊😊😊
So ietsie eronies..... Ek het so ruk terug 'n groot swart man gesien wat 'n T hemp dra met jou naam groot agterop geprint.
Stem !!!!!
Môre daar moet mense soos jy wees wat betoog
Steve nee, jy is nog nie te oud nie. Maar spandeer die tyd wat jy nog het met Romy en jou vrou❤.
My byvoeding tot die 10 punt lys is vaardighede en die vermoë om te kan oorleef. Ons gaan lê nie...'n boer maak 'n plan😁
Stem 💯💯💯💯💯💯💯💯💯
Ek sal jou altyd geniet😂
Jy sal net om die draai van ons wees! Ons is in Velddrif! Kom koekeloer!
Op gezoom vandag Steve
Se hulle ou Steve 💪🏻👏🏻👏🏻👏🏻 as ek iets mag se …maak net jou link reg van jou website op jou youtube 😌
Bid dat daar baie meer mense soos jy nie bang is om sonder vrees die waarheid te praat nie.
Hi daar Steve, weet jy is n groot Ford fan....ek hoor daar kom n nuwe tv program gebaseer op boer soek n vrou......boer soek n tou.......😂 lekker dag.
JJJJAAAA N BOETIE PLS PLS❤
Would of been great if I could of understood him lol. I love his music that he’s produced in English. ♥️
Steve ek staan agter jou.
Klaus Schwab!!
Ek stem ja vir 'n boetie of sussie vir Romy!
😂😂😂😂 ons generasie sal altyd n pyn in die gat wees 😂😂😂😂😂
@Steve, kan jy asb n video maak oor moderne kleredrag vir ons volk wat ons erfenis uitbeeld?
O ja...en blomme, ons kan enige plek mooi maak met ons blomme!!! EN MELKOS😜
Ek is oud genoeg om te onthou hoe Rama-the-poser ons die "oorspronklike sonde" in Suid Afrika genoem het.....
Net so Steve
😇👍
Ja Ja Onse Steve n Boetie Vir Romy nee jy is nie te oud nie nou eers 60 nog bloedjonk😂😂Ek stem ons moet ons kinders beskerm teen die Bela Bela Wet ons moet almal die 5 November gaan dit is vir ons kinders se toekoms ons moet hulle beskerm Ek stem met alles saam Onse Steve ons is n Boerevolk in murg en been baie dankie vir hierdie lekker gesels so op n Nat koue Maandag oggend Mal oor jou woorde skat reguit en eerlik
Die bydra waarvan jy praat Steve, ek hoop dit word net vir blankes gegee!!
.........10 Oktober
Word wakker en smell the coffee
Kamala doen Présiés dieselfde wat hier by óns gedoen word!
Kyk net daar! He kyk net
As die grote ou sterk Amerika nie val na ons ou vlak van Suid Afrika nie dán weet ek nie!
Hulle wil mos dink hulle is hierdie verskriklike hoogs verhewe goed ook nou kry hulle vir hulle!
@Steve: i would like to send you a gift for braaiing? How can i get it to you? You have my name and number. Please reach out. I'm a mate of the Col.
Dis Pretoria, staat name bly en niemand kak op my kultuur nie