Sokkie in Harties

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 19 ต.ค. 2024

ความคิดเห็น • 25

  • @miekal.a.nortier4690
    @miekal.a.nortier4690 5 ปีที่แล้ว +5

    This made me cry it is beautiful

  • @caitlinvosloo9139
    @caitlinvosloo9139 4 ปีที่แล้ว +3

    awww this video made me smile in the first 5 seconds. Love it. So free spirited and full of fun and life

  • @deftprism126
    @deftprism126 5 ปีที่แล้ว +4

    Vat hom flufie vat hom
    🙌🙌

  • @snapgirlworld6272
    @snapgirlworld6272 4 ปีที่แล้ว +2

    Love dit!! Mis sommer die huis x

  • @miekal.a.nortier4690
    @miekal.a.nortier4690 6 ปีที่แล้ว +1

    I lOVE YOUR SOKKIE DANCE 📱❤❤❤❤❤❤❤

  • @leeannlambrechts9998
    @leeannlambrechts9998 7 ปีที่แล้ว +3

    cute man xx love die video .💚💚 goals goals ..

  • @christiangeorgeson1857
    @christiangeorgeson1857 7 ปีที่แล้ว +8

    Dit sal awesome wees as julle n stap ver stap video maak..van die heel basic tot die volle moves!!
    Well done anyway gooi hom lekker!

    • @sokkiedaarvathy2142
      @sokkiedaarvathy2142  7 ปีที่แล้ว +2

      Jis Christian, baie dankie, ons sal kyk wat ons kan doen , os gaan binne kort weer 'n video maak so dan sal ons 'n plan maak.
      As ek kan raadgee vir jou is dat jy kan die video op slow motion ook speel want dis hoe ons maar geleer het. Die man doen basicly als en al waarna jy hoef te kyk is watse hand wat doen , die hand is maar die belangrikste , daar is twee videos wat redelik wys hoe om daai moves te doen en as jy hulle snap is dit easy game van daar af

    • @christiangeorgeson1857
      @christiangeorgeson1857 7 ปีที่แล้ว +1

      Jou yster! Dankie man sien uit na julle volgende videos!

    • @sokkiedaarvathy2142
      @sokkiedaarvathy2142  7 ปีที่แล้ว

      Honderd, share die videos as jy wil en baie dankie , sal kyk waar ons kan help :)

  • @lianevlok2674
    @lianevlok2674 5 ปีที่แล้ว +1

    Yass ek bly in hartenbos ❤❤

  • @pietercoetzee739
    @pietercoetzee739 4 ปีที่แล้ว +1

    Daarsy gooi hom👏
    Dankie vir die video's 🙌

  • @annekedippenaar
    @annekedippenaar 5 ปีที่แล้ว

    Is jy hierdie jaar hier ? 😻

  • @rubenrenken8566
    @rubenrenken8566 7 ปีที่แล้ว +7

    gaan dii moves by ons sokkie gebryk saam my meisie

  • @rubenrenken8566
    @rubenrenken8566 7 ปีที่แล้ว +1

    baie dankie

  • @mareevandenberg1251
    @mareevandenberg1251 4 ปีที่แล้ว +1

    Goeie werk😂👏🏼

  • @kylakruger2733
    @kylakruger2733 5 ปีที่แล้ว

    Julle lyk so awesome as julle dans

  • @paulmouton64
    @paulmouton64 5 ปีที่แล้ว

    Hi,, wat is die tree vn di man se kant af min of meer asb🙏

  • @sanelvanheerden7550
    @sanelvanheerden7550 5 ปีที่แล้ว

    Voete jeuk sommer om te dans

  • @kainell2597
    @kainell2597 7 ปีที่แล้ว +1

    😻🔥

  • @joanniehattingh6810
    @joanniehattingh6810 5 ปีที่แล้ว

    Doen asb. n stap vir stap sokkie video

  • @rubenrenken8566
    @rubenrenken8566 7 ปีที่แล้ว +2

    wanneer kom daarnog ek wil nog moves leer.....

    • @sokkiedaarvathy2142
      @sokkiedaarvathy2142  7 ปีที่แล้ว

      gaan die komende vakansie nog een maak met nuwe draaie en swaaie en sommer als

    • @madribothma2778
      @madribothma2778 7 ปีที่แล้ว +1

      Sokkie, daar vat hy !!! Hey kan jy asb n stap vir stap vid doen?

    • @sokkiedaarvathy2142
      @sokkiedaarvathy2142  7 ปีที่แล้ว

      Madri Bothma net van die video ? die ding is net sokkie is nie 'n stap vir stap ding nie , jy gooi net , maar om die moves te doen is daar twee videos wat die ouens lekker leer hoe om die moves te doen maar ons sal in die vakansie weer 'n video maak ;)