Soos Bloed

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 28 ต.ค. 2024

ความคิดเห็น • 87

  • @charlottewolmarans9284
    @charlottewolmarans9284 3 ปีที่แล้ว +4

    Baie pragtig en hartseer dat ons Ben Kruger so vroeg verloor het. Ek glo hy rus veilig by God se voete. Germandt jy het pragtige stem.

  • @corinnevanjaarsveldt6087
    @corinnevanjaarsveldt6087 3 ปีที่แล้ว +5

    Ek dink menigte suid afrikaners se asems het opgeraak, en warm stil trane het gevloei, twee episodes terug in binneland. Drie mooi siele. Suid Afrika gaan ons Oom Okkie baie mis, en dankie vir hierdie mooi herinnering aan een van ons bekendste legendes wat altyd in ons harte sal bly.

  • @yvonnekruger-y5l
    @yvonnekruger-y5l 2 หลายเดือนก่อน

    absoluut Pragtig Dankie ouens Theuns sou trots wees ❤❤❤

  • @aletdehart9186
    @aletdehart9186 3 ปีที่แล้ว +12

    Asof dit spesiale ietsie vir ons is, om Okkie te onthou.... dis baie mooi en spesiaal. Ons sal hom so onthou...spesiaal.

  • @rianel2969
    @rianel2969 3 ปีที่แล้ว +16

    Dis pragtig. Maak my weer so hartseer oor Ben Kruger. 😰Wonderlike nalatenskap hierdie opname. So mooi. ❤️

  • @ceciliahancock429
    @ceciliahancock429 3 ปีที่แล้ว +8

    En so sit ek en kyk die stukkie op Binnelanders oor en oor met trane wat loop .. oom Okkie, deel van ons lewe elke liewe aand. Voel of ek afskeid neem van familie. My hart is stukkend maar die opname is so n mooi herinnering om aan vas te hou. Rus sag ... gaan jou baie mis 😭

    • @belindabosch1016
      @belindabosch1016 3 ปีที่แล้ว

      Presies so met my... kyk dit oor en oor... dit is so verskriklik mooi😪

  • @annatjieeloff264
    @annatjieeloff264 3 ปีที่แล้ว +9

    Dis so mooi beste "" soos bloed""Gesing deur pragtige akteurs en sangers dit sal ons by bly dankie Germandt. Ben jy was n legende RIP 😭😭

  • @HermienHamman
    @HermienHamman 3 ปีที่แล้ว +4

    Ag hoe mooi ........ bring sommer trane in my oë ....... RIV Ben Kruger ♥

  • @marisalangenhoven
    @marisalangenhoven 3 ปีที่แล้ว +30

    Wow hoe mooi. Ek het so gehuil toe ek dit hoor. Rus sag oom Okkie, jy het diep spore getrap in almal se harte.

    • @marinabezuidenhout6169
      @marinabezuidenhout6169 3 ปีที่แล้ว +1

      Ag hoe lekker huil ek noi . Baie danki . Okkie k verlang jou -mis jou op Binnelanders . Jy kan nou saam mt die Engele sing . Hulle sal jou stem waardeer . Rus sag my vriend .

    • @annatjieagenbag9493
      @annatjieagenbag9493 3 ปีที่แล้ว

      Ek het nou sommer ophou Binnelanders kyk.. om Oom Okkie, wat nou enige tyd sy laaste episode sal hê, op so 'n onwaardige manier uit te skryf met kakkerlakke en 'n disrespekvolle sadistiese klein pipskwiek van 'n buurman... ek dink nie hy verdien dit om so te gaan nie.

  • @MarqueriteVeldman
    @MarqueriteVeldman 3 ปีที่แล้ว +9

    Van gisteraand af is my hart weer van vooraf seer oor Ben.

  • @purplefoundation-annaridup1613
    @purplefoundation-annaridup1613 3 ปีที่แล้ว +13

    So so mooi. Soos bloed sal dit altyd in my hart wees. Rus sag Ben Kruger en loop vol hoop verder Paul Luckhoff eb Germandt Geldenhuys.

  • @terry-c6f
    @terry-c6f 3 ปีที่แล้ว +14

    Absolutely beautiful. The words are so beautiful. I felt so sad now. "Okkie" may your beautiful soul rest in peace. Your voices are absolutely awesome together. So sad we could not enjoy more. 🙏

    • @lullutheron144
      @lullutheron144 3 ปีที่แล้ว

      Pragtig julle Binneland manne. Rus sag Okkie in die vrede van Jesus.

  • @StevenShulman
    @StevenShulman 3 ปีที่แล้ว +12

    N legendariese lied gesing deur legendariese akteurs. Baie mooi!

  • @ritagadney9431
    @ritagadney9431 3 ปีที่แล้ว +12

    Dis hoendervleis mooi!!💖💙🎉

  • @bernedettecarstens4873
    @bernedettecarstens4873 3 ปีที่แล้ว +9

    Genade ons, hoendervleis en trane gelyk! So spesiaal xx

  • @stephnievanrooyen2147
    @stephnievanrooyen2147 3 ปีที่แล้ว +14

    Tog jammer die drie het nie n CD gemaak nie.
    Stemme smelt so mooi saam

  • @elnanel1507
    @elnanel1507 3 ปีที่แล้ว +4

    Oeg, die stemme harmonieer verskriklik mooi. Rus in vrede Ben Kruger. Jy is n legende.

  • @melindamarx7486
    @melindamarx7486 3 ปีที่แล้ว +9

    Soe dit is vreeslik hartseer, maar ooo so pragtig.. Hoendervleis mooi.. Gegroet is jy "Okkie"..

  • @victorschmidlin3577
    @victorschmidlin3577 3 ปีที่แล้ว +5

    So pragtig! So sal ek vir Ben Kruger ewig onthou.

  • @clareabrahams2307
    @clareabrahams2307 3 ปีที่แล้ว +3

    Baie dankie oom Okkie vir al die lesse wat ek by jou kon leer. Rus in vrede

  • @cvctviljoen
    @cvctviljoen 3 ปีที่แล้ว +2

    Dankie Ben Kruger!!Fantastiese mens en akteur!

  • @ritakleinhans924
    @ritakleinhans924 3 ปีที่แล้ว +6

    RIP Ben, jy was n fantastiese mens en akteur. ❤️🙏

  • @mercyjulius4231
    @mercyjulius4231 3 ปีที่แล้ว +10

    Baie baie pragtig, Mag Oom Okkie se siel in vrede rus.

  • @Annvanzyl51
    @Annvanzyl51 3 ปีที่แล้ว +5

    Stunning!!!!! Ai maar so hartseer...... Rus in Vrede Oom Okkie ons gaan jou verseker baie mis!!!!!!

  • @giseladewet3611
    @giseladewet3611 3 ปีที่แล้ว +7

    Dit is so mooi...rus in vrede Ben en Baie dankie vir die opname❤❤❤❤

  • @corriefourie6841
    @corriefourie6841 3 ปีที่แล้ว +4

    Baie dankie! Dis trane mooi
    Gaan jou so mis Okkie😢
    Sterkte aan di medeakteurs

  • @trishsteyn283
    @trishsteyn283 3 ปีที่แล้ว +4

    Hartseer 😪.. Rus sag ou Grote, mis jou baie.

  • @ronelbotha5744
    @ronelbotha5744 3 ปีที่แล้ว +3

    Dit is só pragtig. Só hatseer gewees gisteraand toe jul die lied sing. Ek en my dogter het so 2 jaar terug vir Ben Kruger in Brooklyn Mall se parkering raak geloop. Eers nie geweet dis hy nie, en toe hy sien ons bly kyk om seker te maak toe waai hy laggend vir ons. Wat 'n mooi gebaar. 😊😢

  • @eliznaprinsloo8377
    @eliznaprinsloo8377 3 ปีที่แล้ว +3

    Wat 'n pragtige uitvoering!! Dit laat mens se gedagtes op vêr paaie wandel...Jammer dis die enigste opname van hierdie trio...

  • @ansiegeldenhuys6751
    @ansiegeldenhuys6751 3 ปีที่แล้ว +5

    Dit is met soveel gevoel! ... Pragtig ...

  • @kayleemeintjies361
    @kayleemeintjies361 3 ปีที่แล้ว +3

    Dis soo mooi😢😍

  • @mariedebeer377
    @mariedebeer377 3 ปีที่แล้ว +1

    So baie mooi. Rus sag Okkie. Jy word gemis in Binneland.

  • @winnienel9869
    @winnienel9869 3 ปีที่แล้ว +4

    Shu die trane rol. Dankie Germandt

  • @gloriakriel6112
    @gloriakriel6112 3 ปีที่แล้ว +4

    So mooi! Absoluut pragtig maar so hartseer.

  • @carinlubbe8346
    @carinlubbe8346 3 ปีที่แล้ว

    Dit is ongelooflik mooi. Rus sag Oom Okkie.

  • @lorriemamoet9406
    @lorriemamoet9406 3 ปีที่แล้ว +1

    Pragtig. Gaan Ben Kruger mis. Hy was so deel van SA kunste gewees.

  • @marietjiewiggill4715
    @marietjiewiggill4715 5 หลายเดือนก่อน

    Absoluut pragtig!

  • @AIRview2
    @AIRview2 ปีที่แล้ว

    Ongelooflik mooi. Baie dankie

  • @melaniedelange1228
    @melaniedelange1228 3 ปีที่แล้ว +2

    So so baie mooi

  • @theajordaan1176
    @theajordaan1176 3 ปีที่แล้ว +3

    So mooi en soooo spesiaal 😢😢

  • @adsnational3804
    @adsnational3804 3 ปีที่แล้ว

    Dis absoluut stunning......van Belinda

  • @cvctviljoen
    @cvctviljoen 2 ปีที่แล้ว

    So hartseer Mis Oom Okkie!

  • @benniebooyens5436
    @benniebooyens5436 3 ปีที่แล้ว +2

    Julle 3 manne sing asemrowend. Dis verseker die beste weergawe van "Soos Bloed"

  • @antoinettedelange1567
    @antoinettedelange1567 3 ปีที่แล้ว +3

    Kry weer trane in my oë as ek daarna luister. Rus in vrede Ben(Okkie)

  • @shaneheckroodt5633
    @shaneheckroodt5633 3 ปีที่แล้ว

    Baie mooi gee my hoendervleis

  • @magrietavandermerwe6664
    @magrietavandermerwe6664 3 ปีที่แล้ว +1

    Sjoe dis bsie mooi so jy moet net huil dankie oom Okkie ons sal jou mis.

  • @peggysadler7984
    @peggysadler7984 3 ปีที่แล้ว +1

    Dis so pragtig en hartseer ek sal jou altyd onthou Ben Kruger jys was n fenominaal man jy sal altyd in ons Harte bly woon Peggy Sadler

  • @cathyblignaut8625
    @cathyblignaut8625 3 ปีที่แล้ว +1

    Pragtig,dit voed die siel.Rus in vrede Ben,sal jou mis.

  • @MoiraDelie
    @MoiraDelie 2 ปีที่แล้ว

    So só pragtig!!!!!!❤❤❤❤❤❤

  • @petroannandale2746
    @petroannandale2746 3 ปีที่แล้ว +2

    Ai dit is te mooi vir woorde

  • @sylvicemostert7830
    @sylvicemostert7830 ปีที่แล้ว

    Pragtig. Regtig.

  • @inavandermerwe8623
    @inavandermerwe8623 3 ปีที่แล้ว +2

    So jammer dat daar nie nog ander opnames ook gemaak is nie. Oom Okkie gaan jou mis
    Met wie gaan Wimpie tog nou baklei??

  • @louisecoetzer5010
    @louisecoetzer5010 3 ปีที่แล้ว +3

    Pragtig 👏🏻

  • @rithazinn5531
    @rithazinn5531 3 ปีที่แล้ว +1

    RIV. Jy sal gemis word in Binnelanders😇😭

  • @tiekiemeyer627
    @tiekiemeyer627 3 ปีที่แล้ว +2

    Okkie, groete ou grote, jy sal onthou word. RIV

  • @abrievisser3613
    @abrievisser3613 11 หลายเดือนก่อน

    Beautiful

  • @fredadavids2937
    @fredadavids2937 3 ปีที่แล้ว

    So hartseer regtig baie mooi

  • @yvonnekruger-y5l
    @yvonnekruger-y5l 2 หลายเดือนก่อน

    R I P Ben

  • @desmondandrews6161
    @desmondandrews6161 2 ปีที่แล้ว

    Te pragtig. So jammer dat jy so vroeg moes huis toe gaan Oom Ocky.Rus sag.

  • @charleneadams7331
    @charleneadams7331 3 ปีที่แล้ว +2

    So so mooi

    • @miemieviktor9879
      @miemieviktor9879 3 ปีที่แล้ว +1

      Rus in Vrede oom Okkie🙏🏻💞

  • @ilonafloris2171
    @ilonafloris2171 2 ปีที่แล้ว

    Simply beautiful gives you goosebumps

  • @janejude
    @janejude 2 ปีที่แล้ว

    Uitstekend. Rus sag Ben.

  • @embrenchiasnyman5703
    @embrenchiasnyman5703 3 ปีที่แล้ว +1

    Stunning

  • @yolandivanzyl7253
    @yolandivanzyl7253 3 ปีที่แล้ว +1

    Dit is beautiful verby!!!!

  • @ilonafloris2171
    @ilonafloris2171 2 ปีที่แล้ว

    Yoh dis so mooi n mens kry skoons hoender vleis so jammer jle kon ni n al um mk nie so platinum status gkry ht verseker die stemme blend so mooi en vul mekaar so goed aan baie baie mooi

  • @theanel3143
    @theanel3143 3 ปีที่แล้ว +1

    So mooi

  • @sukiedutoit3819
    @sukiedutoit3819 3 ปีที่แล้ว

    Regtig pragtig!

  • @helnavandermerwe9319
    @helnavandermerwe9319 3 ปีที่แล้ว +1

    😭😭😭😭

  • @bobovanzyl3008
    @bobovanzyl3008 3 ปีที่แล้ว

    Baie dankie.

  • @mariab2133
    @mariab2133 3 ปีที่แล้ว

    😢😢😢

  • @danielburger1116
    @danielburger1116 2 ปีที่แล้ว

    En nou is daar nog een minder..😭

  • @reinettedubois7497
    @reinettedubois7497 3 ปีที่แล้ว

  • @miemieviktor9879
    @miemieviktor9879 3 ปีที่แล้ว +4

    Pragtig, maar so hartseer. Rus in vrede Okkie😢

  • @petrobronkhorst3760
    @petrobronkhorst3760 3 ปีที่แล้ว +1

    Petro Bronkhorst Ek het so gehuil....gaan Okkie baie mis

  • @rosemarybeukes9383
    @rosemarybeukes9383 3 ปีที่แล้ว

    😭😭😭Rus sag oom Okkie

    • @marirhahugo9633
      @marirhahugo9633 3 ปีที่แล้ว

      Rus sag okkie gaan jou mis in binnelanders

  • @adrianaroux2775
    @adrianaroux2775 3 ปีที่แล้ว +2

    Hierdie 3 manne mag maar sing!

  • @cathygaylard
    @cathygaylard 2 ปีที่แล้ว

    So n hartseer storie 😪😪

  • @miankeswanepoel9650
    @miankeswanepoel9650 3 ปีที่แล้ว

    😭😭😭😭😭

  • @johdinecookson-karelse2897
    @johdinecookson-karelse2897 3 ปีที่แล้ว

    ❤️

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez 3 ปีที่แล้ว +1

    ❤️