iUl25 | #3 | Die HERE wek die dooie uitgedroogde kerk op deur prediking | Eseg 37 | Ds Danie Malan
ฝัง
- เผยแพร่เมื่อ 9 ก.พ. 2025
- Tydens die In U Lig Konferensie 2025 is daar besin oor "Aanhou kerk van Christus wees in die 21ste eeu". Daar het vier sprekers opgetree en die volgende aspekte aangespreek:
#1 | Kerkwees is opgesluit in die ware leer | Ps 12 | Dr Hannes Breytenbach
#2 | Ophou kerkwees is buite die kwessie | 1 Joh 5 | Dr Johan Bosman
#3 | HERE maak die dooie uitgedroogde kerk lewendig deur prediking| Eseg 37 | Ds Danie Malan
#4 | Kerkverbond bring kerkverband | Deut 6 | Ds Marnix Boersema
#5 | Paneelbespreking
Daar is gepoog om die volgende vrae te beantwoord: Is die kerk ‘n opsionele ekstra? Kerke loop leeg. Hoekom? Wat is die roeping van die kerk? Is daar nog die brandende begeerte om kerk te wees?Wil ons nog kerk wees? Kerk en Christus. Wat is die verband? Hoe verstaan jy kerk?, ens.
Ons webblad is www.proregno.com