that's why you cannot trust any Party, even white ones,, to be honest, thy are more corrupt, look in Germany, Merkel who was in power for so many years in power but most Germans were against her , but she came in for years
Dag almal...ek dink dis nou tyd dat ons as burgers saamspan en vorentoe kyk vir goeie dinge in ons land en vir die toekoms🙏. Die politieke partye sien nie kans om regtig reg te regeer nie en dis teleurstellend😪. Dit is 'n lank en moeilike tyd vir almal en ons moet definitief saamwerk om ons as landsburgers 👨👩👦👦👫op dreef te bring om goed te doen🙏WANT ONS GLO NOG IN HOOP LIEFDE EN HARDE WERK ...⏰️.BESORGDE LANDSBURGER VAN 🇿🇦🇿🇦WAARNA TOE, ONS IS HIER GEBORE OOK😔🙏MCC🙋♀️😘. LIEFDE GROETE. MOOI BLY🇿🇦DANKIE VIR ALLE ONDERHOUDE EN INFORMASIE OOK🫂
Die DA se Groot kanonne was groot aktiviste en het selfs lede wat by Black Sash aangesluit het. Wil julle n party verkies wat deel in die oorname van 1994 gehad het?
Die probleem is die DA is 'n party wat almal probeer gelukkig hou in 'n omgewing te veel uiteenlopende idees. Dit maak dat hulle moet veilig speel om die meeste te probeer tevrede stel insrede van die mees bevoegdes plaas waar hulle moet. Die feit dat die DA bloot marginaal beter doen is kommerwekkend.
but 99 % of people working in municipalities cannot even switch on a laptop, some only have old apartheid st 3 education, and some are there only to steal money,
@@desertstar223 kyk ek het nie tyd vir jou gemors kommetaar nie. Daar was nie klank gewees nie..en ad jy sien daar was nog mense wat gekla het.. maar jou gemors antw op dit is ek nie te vinde nie..ek bly liewer af van so gemors antw. Wat jy gee.. dit vertel my baie wie en wat jy is
@@catherineduplessis8319 Haai nee antie, moenie so kwaad raak nie. Is nie goed vir die bloeddruk nie. Dit laat ook die hare uitval. Hoe sal antie nou lyk met n pruik?
Soos ek luister kan hierdie ou maar klaar sy kruisie by die ANC en EFF trek
Izak Berg en IRASA is in die bed met die EFF en ANC
Ag nee fok ANC goeie faksie wa val die ou uit.
The DA have basically incorporated too many ex-ANC members.
that's why you cannot trust any Party, even white ones,, to be honest, thy are more corrupt, look in Germany, Merkel who was in power for so many years in power but most Germans were against her , but she came in for years
Dankie vir hierdie onderhoud, Izak. Insiggewend
Sorry maar izak berg is n draad sitter en weet ni watse kant hy sy brood wil gebotter hê ni .
DA doen nie hulle werk nie! Net vol beloftes en swak dienslewering! Maar dieselfde as die ANC! Hou hulleself net slim!!
Neem jy hulle kwalik jy is dan ANC
Hoe moet basiese dienste gelewer word, as daar gedurig getoi toi word, en kort kort eiendom beskadig
Dag almal...ek dink dis nou tyd dat ons as burgers saamspan en vorentoe kyk vir goeie dinge in ons land en vir die toekoms🙏. Die politieke partye sien nie kans om regtig reg te regeer nie en dis teleurstellend😪. Dit is 'n lank en moeilike tyd vir almal en ons moet definitief saamwerk om ons as landsburgers 👨👩👦👦👫op dreef te bring om goed te doen🙏WANT ONS GLO NOG IN HOOP LIEFDE EN HARDE WERK ...⏰️.BESORGDE LANDSBURGER VAN 🇿🇦🇿🇦WAARNA TOE, ONS IS HIER GEBORE OOK😔🙏MCC🙋♀️😘. LIEFDE GROETE. MOOI BLY🇿🇦DANKIE VIR ALLE ONDERHOUDE EN INFORMASIE OOK🫂
Die DA se Groot kanonne was groot aktiviste en het selfs lede wat by Black Sash aangesluit het. Wil julle n party verkies wat deel in die oorname van 1994 gehad het?
Klank is reg geen fout nie!
Skaam julle DA! Ek is so teleurgesteld in julle!!!
DA is dan bevoeg om die Kaap so goed te regeer.
but at the cost of coloured people,
Waar is Ekhurileni, in die ou taal?
Port Elisabeth.PE
Oos Rand -Kemptonpark, Boksburg, Benoni, Brakpan,area
In jou hol
@@patshes1951 Genugtig, nou wat nou?... Oos Kaap of Oos Transvaal?
@@hawkeye-vv4kb dut is aan d ooste kant v Johannesburg
DA is n gemors Noord van die Kaap.
Die probleem is die DA is 'n party wat almal probeer gelukkig hou in 'n omgewing te veel uiteenlopende idees. Dit maak dat hulle moet veilig speel om die meeste te probeer tevrede stel insrede van die mees bevoegdes plaas waar hulle moet. Die feit dat die DA bloot marginaal beter doen is kommerwekkend.
Izak ek neig om saam te stem met Mnr Berg
23:33 "Dit is n nommer speletjie. Die party met die meeste nommers is in beheer" Wel daar het julle dit. Moenie vir kleiner partye stem nie.
Wow. Raak deurmekaar met krediteur en debiteur. Geen wonder. Politikus is maar power.
but 99 % of people working in municipalities cannot even switch on a laptop, some only have old apartheid st 3 education, and some are there only to steal money,
Berg dont be dishonest you are,in bed with the anc-eff
Maak net heeltemaal toe, en skop die program weer aan die gang, dan is daar bietjie Klank.
Geen klank..
Daar is klank!
Geen klank
Daar is klank!
Klank???????
Daar is klank!
Klank is OK. Was die concrete uit jou ore uit.
@@Nuuspod nou ja nie voorheen
Werk asb aan die klank
Daar is klank! Werk aan jou klank
Klank is OK. Werk aan jou ore. Laat dit uitspuit.
@@desertstar223 kyk ek het nie tyd vir jou gemors kommetaar nie. Daar was nie klank gewees nie..en ad jy sien daar was nog mense wat gekla het.. maar jou gemors antw op dit is ek nie te vinde nie..ek bly liewer af van so gemors antw. Wat jy gee.. dit vertel my baie wie en wat jy is
@@catherineduplessis8319 Haai nee antie, moenie so kwaad raak nie. Is nie goed vir die bloeddruk nie. Dit laat ook die hare uitval. Hoe sal antie nou lyk met n pruik?
Geen klank nie
Daar is klank!
Klank is OK. Luister met jou ore, nie met jou hol nie.
@@ianadriaanse8705 Eet my. Weet jy hoe lekker smaak spek en eiers.
@@desertstar223 jy het die verstand van n lee appelkas..siek mens
@@catherineduplessis8319 Het n appelkas verstand? Nooit geweet nie. Maar mens leer nuttelose inligting elke dag by nuttelose mense