Namibia- Part 1, Red Sands, Augrabies, Ais Ais, Fish River Canyon

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 7 ก.ย. 2024

ความคิดเห็น • 8

  • @HarareHillbilly
    @HarareHillbilly 2 วันที่ผ่านมา

    Good Adventure Good Filming Brilliant Scenery,

  • @deanstrydom3990
    @deanstrydom3990 หลายเดือนก่อน +3

    Amazing!!!!

    • @kennymarthinus1145
      @kennymarthinus1145 หลายเดือนก่อน +2

      My hartsland. Wil sommer huil as ek die video kyk. 2025 Windhoek, Swakop, Sesriem, Ais Ais. O ek verlang na jou- Sonja Heroldt

  • @KarinHelga-zb6rn
    @KarinHelga-zb6rn 23 วันที่ผ่านมา +2

    Ek is in Lüderitzbucht gebore, in die pragtige Felsenkerk gedoop. Om in die woestyn uit te klim en netdie stilte en die berge op die horison maak 'n mens so aandagtig!! ❤ Dit is so 'n besonderse belewenis!!

    • @raysoutdooradventures.8065
      @raysoutdooradventures.8065  12 วันที่ผ่านมา

      Hi Karin, ek stem. Dis n belewenis wat videos, stories en woorde nie kan beskryf nie. Mens moet self daar wees om alles in sy volheid te kan inneem en beleef.

  • @wiandewaal
    @wiandewaal หลายเดือนก่อน +2

    Ek het groot geword in Namibia vir my eerste 5jaar van bestaan. Soms wonder ek of ek die afstand moet aanpak en gaan kyk weer. Maar nie aanbeveel om alleen so ń pad aan te durf nie. Sossiesvlei is ander wêrelds om te ervaar . ❤

    • @raysoutdooradventures.8065
      @raysoutdooradventures.8065  12 วันที่ผ่านมา +1

      Hi Wian, persoonlik sal ek die lang pad alleen aandurf. Ons het seker gemaak met die roete beplanning dat ons ten minste elke dag verby n dorp of twee ry en met die lang paaie soos bv tussen Sesriem en Walvisbaai was daar redelike baie karre so as mens genoodsaak is dan is daar heelwat mense wat in die verbykoms kan help. Laat weet gerus as jy hulp benodig met roete beplanning. Jy kan vir my n epos stuur na raymondstrydom@gmail.com

  • @Nofanboyz
    @Nofanboyz 22 ชั่วโมงที่ผ่านมา

    Ons wat nooit kan uitkom en wegbreek nie, letterlik nooit, weet goed dat ons nie na God hoef te gaan soek in die verre vreemde nie. Hý is nooit ver nie, want Hý is Gees, en Hý is oral. Dat jy nader aan God voel, is 'n emosie in die basale ganglia. Wat gaan jy doen as jy daardie breinfunksie verloor agv breinbesering, beroerte, ens? Jy sal dan nie God se teenwoordigheid kán voel nie - maar Hý is by jou ongeag. #beentheredonethat