Manie Jackson - Mooiste Vrou

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 26 ต.ค. 2016
  • Music video by Manie Jackson performing Mooiste Vrou. (C) 2016 SME Africa (Pty) Ltd
    vevo.ly/fsTZ9J
  • เพลง

ความคิดเห็น • 77

  • @annettesebastiani4539
    @annettesebastiani4539 3 ปีที่แล้ว +5

    Wunderschöne Stimme Grüsse aus Deutschland Annette ♥️😘💞💞 bleiben sie gesund

  • @caiyonsiwabessy1843
    @caiyonsiwabessy1843 3 ปีที่แล้ว +5

    Manie. ek geniet dit. Baie Dankie. Greetzzz from Holland

  • @brendagultig2158
    @brendagultig2158 8 หลายเดือนก่อน +2

    I really love this music
    I am not a Afrikaans singer fan but him and Tenus Jordaan do it for me.

  • @rinacoetzee3244
    @rinacoetzee3244 4 ปีที่แล้ว +6

    Pragtig Manie! x.

  • @lindadebruin781
    @lindadebruin781 2 หลายเดือนก่อน

    Manie dankie dat jy jou mooi stem en musiek met ons deel. So mooi. "JESUS" Loves you my friend❤. God Bless❤

  • @kleintjiestrydom6450
    @kleintjiestrydom6450 3 ปีที่แล้ว +6

    Mooiste mooi liedjie. Manie jy sing darem maar mooi ❤️

  • @lourdescouto529
    @lourdescouto529 3 ปีที่แล้ว +11

    This young man is amazing ,sings right into yr heart

  • @isabelleswart9705
    @isabelleswart9705 ปีที่แล้ว +2

    Net soos jy dit kan sing Manie. Dis so beautiful.

  • @kleintjiestrydom6450
    @kleintjiestrydom6450 ปีที่แล้ว +2

    Mooiste lied, Manie jou stem is uniek

  • @inasteyn7436
    @inasteyn7436 2 ปีที่แล้ว +2

    Awesome, Ek luister graag na jou Manie.

  • @user-wn4si1mw3v
    @user-wn4si1mw3v 7 หลายเดือนก่อน +1

    Yo jy sing die eonderlikste songs love youRinda

  • @maebird920
    @maebird920 4 ปีที่แล้ว +8

    Beautiful voice beautiful person

  • @user-kp8xz7zn8n
    @user-kp8xz7zn8n 6 หลายเดือนก่อน +1

    DAAR IS NET EEN WAT KAN SING SOOS JY.JY IS GESEEND MET SO MOOI STEM.

  • @rachelvaneeden3932
    @rachelvaneeden3932 2 ปีที่แล้ว +3

    Jou sang is n salwing vir my hart

  • @caspergroenewald1807
    @caspergroenewald1807 ปีที่แล้ว

    Wa kry jy mooier/liefliker as n mooi 'VROU'

  • @annaprchalova9678
    @annaprchalova9678 2 ปีที่แล้ว +4

    Nádherné dekujiiiiii ❤️💞👍🐞🍀🐞🍀🎶🎵🎼🎧🎸

  • @mariusdevos63-777
    @mariusdevos63-777 7 ปีที่แล้ว +8

    Briljant soos altyd! Manie jy MAG maar sing! Bravo ook aan Michael ook met die pragtige lied!

  • @madelanefourie3452
    @madelanefourie3452 2 ปีที่แล้ว +2

    Baie mooi

  • @heatherkoekemoer3933
    @heatherkoekemoer3933 2 ปีที่แล้ว +4

    WOW!! So pragtig!!❤

  • @kobusgrove985
    @kobusgrove985 3 ปีที่แล้ว +4

    Stunning stem, liedjie.

  • @sylviavorsatz5247
    @sylviavorsatz5247 4 ปีที่แล้ว +4

    Pragtig . Dankie Manie.

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 3 ปีที่แล้ว +3

    Pragtige lied🙏🙏

  • @gghil1
    @gghil1 3 ปีที่แล้ว +2

    Fantasties

  • @priscillavanwyk6111
    @priscillavanwyk6111 5 ปีที่แล้ว +3

    Die mooiste vrou vir my ,dankie vie die pragtige lied ,Manie

  • @annetjiebodenstein8020
    @annetjiebodenstein8020 7 ปีที่แล้ว +4

    Doen so voort geniet elke lied. Bravo!

  • @koospieterse4422
    @koospieterse4422 7 ปีที่แล้ว +4

    Dankie Manie jy is great hierdie kon ek aan my vrou opdra God seen jou vir meer.

  • @elsapetersen7944
    @elsapetersen7944 6 ปีที่แล้ว +5

    Pragtig Manie

  • @priscillavanwyk6111
    @priscillavanwyk6111 5 ปีที่แล้ว +2

    Dankie vir die liedjie,Ja so voel ek jou liefde in my sal nooit verander nie

  • @koospieterse4422
    @koospieterse4422 6 ปีที่แล้ว +2

    Ai my vriend. dis juis die balades wat dit so mooi maak. ons kla altyd oor wat ons het. Manie jy is die beste dankie.

  • @nitajacobs6143
    @nitajacobs6143 4 ปีที่แล้ว +2

    Pragtige lied jy is geseend met n wonderlike stem

  • @mariesmit737
    @mariesmit737 7 ปีที่แล้ว +5

    Manie dit word net beter en beter. Jy is en bly fantasties.

  • @budgie8264
    @budgie8264 6 ปีที่แล้ว +2

    Hi Manie so nou en dan kom n sanger met n spesiale stem en jy is een van hulle. Baie mooi ek geniet jou musiek en stem

  • @user-ug1mg3tz2w
    @user-ug1mg3tz2w 5 ปีที่แล้ว +2

    Wow pragtige liedtjie hou so aan mal oor al jou al liedtjies.

  • @RussellSingleton2105
    @RussellSingleton2105 7 ปีที่แล้ว +4

    Hey Manie, absoluut fantasties!!!!

  • @gerritdutoit8489
    @gerritdutoit8489 7 ปีที่แล้ว +5

    Jy is n Ou Yster Manie...Jy mag maar...

  • @user-zm6gm2js7q
    @user-zm6gm2js7q 6 วันที่ผ่านมา

    Pragtig❤

  • @ALEXSMIT01
    @ALEXSMIT01 ปีที่แล้ว

    Jy weet vir wie is dit!

  • @maggieferero4054
    @maggieferero4054 7 ปีที่แล้ว +3

    Hi Manie, dis werklik 'n pragtige lied wat elke vrou se hartsnare sal roer.

  • @priscillavanwyk6111
    @priscillavanwyk6111 5 ปีที่แล้ว +2

    Mooiste vrou vir my,ai Manie jys regtig a women's hart geseend is jy liefde en groete

  • @sharonlouw7609
    @sharonlouw7609 7 ปีที่แล้ว +6

    PRAGTIG !!!!!!

  • @hannetjie4817
    @hannetjie4817 11 หลายเดือนก่อน

    Beste mooiste stem nou😊😊

  • @daniejansevanvuuren843
    @daniejansevanvuuren843 3 ปีที่แล้ว

    Dit is so waar Manie

  • @elsapetersen750
    @elsapetersen750 6 ปีที่แล้ว +4

    Pragtig!

  • @jo-mariejansenvanrensburg1967
    @jo-mariejansenvanrensburg1967 4 ปีที่แล้ว +1

    Dit is mooi🐨🐨🐨🍫🍫🍫🍫🍫☕☕☕☕🍹🍹🍹🍹🍹🍹

  • @naomijones296
    @naomijones296 ปีที่แล้ว

    Og Manie jymag maar sing! 🙏

  • @marikavandermerwe8045
    @marikavandermerwe8045 3 ปีที่แล้ว

    Diep en pragtig

  • @celiaesterhuizen7624
    @celiaesterhuizen7624 ปีที่แล้ว

    Pragtig

  • @ronniebezuidenhout6875
    @ronniebezuidenhout6875 7 หลายเดือนก่อน

    So, so mooi. Wow❤

  • @RussellSingleton2105
    @RussellSingleton2105 6 ปีที่แล้ว +1

    Manie, dis 'n pragtige song, hou so aan, daar sal altyd kritiek wees, bou voort angeag sekere negatiewe elemente / kommentators.

  • @hannetjie4817
    @hannetjie4817 11 หลายเดือนก่อน

    Die musikante ook kook ook😁

  • @cindyhusselmann218
    @cindyhusselmann218 5 ปีที่แล้ว +1

    Uniek pragtig

  • @leonoranora8968
    @leonoranora8968 7 ปีที่แล้ว +3

    Awesome

  • @Lukaskotze
    @Lukaskotze 2 หลายเดือนก่อน

    Net vir jou Crista

  • @luckemfgdotcom
    @luckemfgdotcom ปีที่แล้ว

    so nice

  • @engelanaude492
    @engelanaude492 7 ปีที่แล้ว +2

    hierdie man sing my in die hemel in.

  • @koospieterse4422
    @koospieterse4422 6 ปีที่แล้ว +1

    Steeds jou keuse my vriend. Manie jy kan waaragtig. Moet nooit dat negatiewe kretiek jou onderkry nie. Daars derduisende wat jou musiek waardeer. God seen

  • @armanddevries
    @armanddevries 7 ปีที่แล้ว +5

    klink soos elke afrikaanse ballade van die afgelope 30 jaar

    • @maniejackson5962
      @maniejackson5962 7 ปีที่แล้ว +3

      Dan het ek in my doel geslaag, dankie.....

    • @elmarie3902
      @elmarie3902 6 ปีที่แล้ว +2

      Manie Jackson hou so aan

    • @RussellSingleton2105
      @RussellSingleton2105 6 ปีที่แล้ว +1

      ADV, persoonlike beskeie mening " Jy's 'n suurgat"!!!

    • @davidmartens884
      @davidmartens884 6 ปีที่แล้ว +1

      Manie, hierdie uitvoering is alles behalwe "maar net nog 'n Afrikaanse ballade". Doen so voort, asseblief!

    • @barbaraannvanheerden6529
      @barbaraannvanheerden6529 5 ปีที่แล้ว +1

      dit soo mooi en di song sal ek vir my meisie wil speel barbra ann van herden

  • @sharonlouw7609
    @sharonlouw7609 7 ปีที่แล้ว

    DORINGS VIR MA het ek op my Moedertjie gespeel dis nog so seer

  • @danieerasmus2691
    @danieerasmus2691 ปีที่แล้ว

    Riekes Nel

  • @annettesebastiani4539
    @annettesebastiani4539 2 ปีที่แล้ว +2

    Wunderschön Grüße aus Deutschland Annette 🌹🌹🌹🌹🌹🥰🥰

  • @danieerasmus2691
    @danieerasmus2691 ปีที่แล้ว

    apel

  • @armandtmoolman3654
    @armandtmoolman3654 7 ปีที่แล้ว +1

    Jy my Vriend is n rolmodel. Nou se my.. Waar kry jy daai lekker paar tekke?

  • @RussellSingleton2105
    @RussellSingleton2105 6 ปีที่แล้ว

    ADV se subskripsies veduidelik sy kortsigtigheid.

  • @rhodavries9472
    @rhodavries9472 7 ปีที่แล้ว

    atikina bly di mooste man vir melissa

  • @leonoranora8968
    @leonoranora8968 7 ปีที่แล้ว

    Awesome

  • @theresedebruin9019
    @theresedebruin9019 7 ปีที่แล้ว +2

    Pragtig!