Die beste sanger ooit in Afrikaans baie diep rn gelowig. Dit was n groot eer gewees om sulje talent in afhikaans te gehad het. Nou luister ons ons hartseer weg met video s wat Theuns vir ons nagelaat het. Mis hom
Het dit elke dag geluister, met trane wat net loop. Jy het my so emosioneel en geestelik gebreek. En soos jy daar se ons huwelik was n gebreekte lens. Liefde was daar al vir jare nie meer nie
Kry jou Theuns Jordaan T-hemp as ook sy splinternuwe album Agter Slot & Grendel nou aanlyn by - moue.online
Ons kourier binne dae na jou deur toe!
So n diep song! Op hierdie dag, 24 Desember 2023 luister ek weer na al sy wonderlike songs en die fantastiese orkes... Mis hom!
Die beste sanger ooit in Afrikaans baie diep rn gelowig. Dit was n groot eer gewees om sulje talent in afhikaans te gehad het. Nou luister ons ons hartseer weg met video s wat Theuns vir ons nagelaat het.
Mis hom
Ai Theuns breek mens se hart om na jou songs te luister en te weet jy is nie meer hier nie gaan jou stem mis die is een van jou mooiste liedjies
Dis hoekom Steve in sy lied an Theuns vra het jy haar gewaar. Luister die lied van Theuns vir elke woord dan luister na Steve se lied ❤
Rus in die Engele se vlerke. Theuns verwys ook na sy siekte ❤.
Die Engele hou jou vas want jy sing vir die Hemele ❤❤😢😢😢
Thinking of you always Theuns Jordaan.
NOOIT SAL A.I.G. WEER SO "N STEM OP SY VERHOOG HOOR NIE! GRAZIE SIGNOR!
En ons groet jou... Totsiens meneer
WOW! Dit is darem net 'n fantastiese "diep" lied! Soos net Theuns hom kan sing! ♥
Het dit elke dag geluister, met trane wat net loop. Jy het my so emosioneel en geestelik gebreek. En soos jy daar se ons huwelik was n gebreekte lens. Liefde was daar al vir jare nie meer nie
Verskriklik mooi👌🙏
groot reus geval , my vrou ook nou by die vader , raak nie makliker nie
❤
Die Trauer um ihn ist groß!
Aber Unvergessen! 🎵🎶🎻😒❤️🙋♀️
Stunning ❤
My babe ek praat elke oggend met jou se more aan my mooiste engel en se nag aan my babe ek mis jou baie💔
Auch, wenn ich kein Wort verstehe, bin ich von dem Song, der Stimme und Ausstrahlung sehr beeindruckt! ❤️🙋♀️🎼🎵👍👍
Krásná píseň. Smutné že tak náhle odešel.
Ilyen gyönyörű mély hangot ! Kár,hogy nem értek egy szót sem !
The lyrics is like poetry
Storm heel de wereld zit in een storm wanneer word t rustiger.marieke n.l
Jy is n legend..koekoes
Needed this today
My lief hulle se my lewe moet aangaan maar ek kan nie ek wag nog steeds vir jou jy was my Alfa en Omega my liefling
So pragtig en hartseer.
❤❤❤❤❤❤❤❤❤
Mon prefere
Ja denke beweeg ver so ook jou emosies. rus in vrede Theuns
😇😇🌷🙏🙏🇧🇷🇧🇷
Kyk daai oe ek op gehuil oor jou my wereld staan stilnal my pelle uit ek le en húil oor jou kan nie aangaan nie
Gaan verseker gemis word, laat n groot leemte.
Jou dimpels en jou blou poele oe my engel always mine
Jou blou poele my engel ek mis dit
vbnvbn