STROOMOP met Je-Ani Swiegelaar - DIY for the Concrete Jungle_Episode 9

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 13 ก.ย. 2024
  • Hierdie week se spesiale gas en Stroomop-vrou is Je-Ani Swiegelaar. Sy kuier by Donnalee Roberts op die dak van Rooftop Salsa in die hart van Johannesburg CBD. Je-Ani en Donnalee gesels oor Stroomop-swem, oor vrouewees en Je-Ani deel 'n fantastiese DIY-wenk vir pak en reis met ons.

ความคิดเห็น • 1