Vaalrivier - DIE VAAL IS NIE VAAL NIE

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 2 ต.ค. 2024
  • Stywe Lyne se Hengel-Potpourri-span soek al lank na ‘n hengelplek langs die Vaalrivier wat geskik is vir ons spesifieke behoeftes: een wat nie té groot nie, een met ‘n skoon oewer, lekker gras en oop water. Meer nog, ons ideale oord moet goeie verblyf verskaf, ‘n verkeidenheid vis bied en GROOT visse oplewer. Vra ons té veel? Nie regtig nie, want by Riverview Lodge kry ons toe alles en nog meer … Kontak hul by 071 081 0170 of 078 800 61660. E-pos: riverviewlodge6@gmail.com

ความคิดเห็น • 4

  • @michaeleverton4882
    @michaeleverton4882 5 ปีที่แล้ว +1

    River looks great there!...
    Quite and like hearing the birds chirping!..

  • @karenlanders5547
    @karenlanders5547 8 ปีที่แล้ว +2

    watter aas het jul hier gebruik as ek mag vra ek nie mooi hoor in die video nie

  • @arthurklaasen2743
    @arthurklaasen2743 8 ปีที่แล้ว +1

    Het Riverview Lodge dalk n webwerf wat ons tariewe kan sien asook waar hulle sit?

    • @stywelynetightlines4869
      @stywelynetightlines4869  8 ปีที่แล้ว +1

      +Arthur Klaasen Hul het 'n Facebookblad - RIVER VIEW Chalets Vaalriver