2025-01-26 Voorsang, gemeentesang en orrelspel van Louise Hughes

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 10 ก.พ. 2025
  • Gemeentesang met orrelspel opgeneem tydens 'n kerkdiens
    Die musiek is opgeneem tydens die erediens van Sondag 2025-01-26.
    Die sang is gewone gemeentesang die NG Gemeente Witfield-Wes wat gelei word deur voorsangers en die musiek word deur Louise Hughes op die orrel gespeel.
    Loof en prys Sy Naam
    Loof die Heer omdat hy goed is
    Here, ons sal U loof
    Laat ons wek vir Jesus
    Ek roem U Naam
    Heil aan die Koning
    He is the King of Kings
    Ek weet verseker
    Genade onbeskryflik groot
    He is all I need
    Die Here Jesus Christus kom alles van my vra
    Seênbede
    Amen
    Die video bevat Afrikaanse Christelike lofsang en Engelse gospel liedjies
    This video includes Afrikaans gospel songs
    This video also includes organ play, Afrikaans Dutch Reformed songs as well as English gospel songs as performed by the congregation during a church service of the Dutch Reformed Church of Witfield-Wes, Boksburg, Gauteng, South Africa

ความคิดเห็น •