Beloning vir info oor Tazne

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 20 ต.ค. 2024
  • DAAR is nou ’n R10 000 reward uit vir enige een met inligting wat kan lei tot die arrestasie van Moyhdian Pangarker en die een wat vir klein Tazne van Wyk (8) kan vind.
    Die Wes Kaapse minister van gemeenskapsveiliheid Albert Fritz, het gister die inligting met Tazne se mammie Carmen, gedeel toe hy haar gaan besoek het.

ความคิดเห็น • 3