Houe reën toe sy wou keer

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 29 ต.ค. 2020
  • ’N LESBIESE egpaar in Franschhoek is erg getraumatiseer nadat hulle die naweek voor ’n kuierplek aangerand en uitgevloek is en glo boonop verneder is toe hulle die saak wou aangee.
    Suzanne du Plessis (30) en haar vrou, Ruché, het die naweek mense van die Paarl gehad. Hulle het Saterdagaand by ’n klub in Groendal gekuier toe ’n onderonsie ontstaan.

ความคิดเห็น •