More, ek glo in Jesus en vertrou op hom deur goeie tye en swaar tye. Hy is die ware God van liefde ek kan nie sonder hom deur die lewe gaan nie. Amen in Jesus se naam❤❤
More Morne Baie dankie vir die Kragtige boodskap..En ja ons moet nooit opgee nie ek is getuie 🙌God het my al deur diepe waters gedra in Jesus naam Amen 🙏 🙌 👏❤✨ Mooi dag verder Jesus Liefde 🙏 ❤ 🙌✝️
Thanks you God for everything you done for me Amen 🙏
Bitter mooi gestel, dankie vir die woord van vandag!!! Jy saai goeie saad, alle eer aan ons God en Vader!
Amen Thank you Lord for all your goodness and mercy everyday for us ❤❤🙏
More Morné. Baie dankie vir vanoggend se kragtige boodskap. Geseende dag verder. 🙏🙏
Amen 🙏🙏❤
AMEN AMEN AMEN ❤❤❤❤❤❤❤❤
More, ek glo in Jesus en vertrou op hom deur goeie tye en swaar tye. Hy is die ware God van liefde ek kan nie sonder hom deur die lewe gaan nie. Amen in Jesus se naam❤❤
Amen 🙏 ❤
Please like and share far and wide AMEN
More Morne Baie dankie vir die Kragtige boodskap..En ja ons moet nooit opgee nie ek is getuie 🙌God het my al deur diepe waters gedra in Jesus naam Amen 🙏 🙌 👏❤✨ Mooi dag verder Jesus Liefde 🙏 ❤ 🙌✝️
Amen 🙏 en Amen 🙏 🙌
Baie dankie vir die booskap.
Goeie more. Amen. Baie dankie vir die kragtige boodskap. Daar is niemand soos God. Geseënde dag vir jou en baie Jesus liefde 🌲🌥️❤️✝️🙌
AMEN dankie vir die boodskap die koortjie be stil ana know I am God die Here doen alles op sy tyd ons moet wag
Net vir u dankie sê vir die wonderlike vergelyking van God se stilte
Wees Geseend in Jesus se Naam
Dankie
🙏❤🙏
🙏🏻
Ja ek onthou en daar was geen swates op skool en daar was bid elke ogend Dominnie was elke maandag by kool ens