Gr 10 Wiskunde : Gelyktydige Vergelykings - Substitusie en Eliminasie

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 19 ต.ค. 2024
  • Hoe om twee lineêre vergelykings gelyktydig op te los m.b.v Substitusie en Eliminasie.
    / @hounetopsukkel

ความคิดเห็น • 16

  • @marnegreyling5198
    @marnegreyling5198 8 ปีที่แล้ว +12

    Was al by 4 verskillende wiskunde ekstra klas onderwysers jy is die eerste persoon wat ek verstaan. BAIE DANKIE!!!! :-)

  • @bald_guy_with_a_beard
    @bald_guy_with_a_beard 4 ปีที่แล้ว +11

    "En julle is mos great met breuke" - Asof jy weet ek kyk hierdie video :D

  • @DiamondInfinity1
    @DiamondInfinity1 8 ปีที่แล้ว +7

    Hierdie help rerig baie, dankie Jeff

  • @JuffrouAnnabel
    @JuffrouAnnabel 4 ปีที่แล้ว +1

    Jy verduidelik dit so goed, baie dankie, my handbiek het my heeltemal deurmekaar gemaak. Dankie vir jou hulp! 🙏

  • @juffpeacheywiskundevideos5908
    @juffpeacheywiskundevideos5908 8 ปีที่แล้ว +3

    baie dankie - jy verduidelik baie goed - waardeer jou

  • @ghost_o_sparta7434
    @ghost_o_sparta7434 5 ปีที่แล้ว +2

    Help my baie ek sukkel al 2 jaar en toe ek die video kyk toe verstaan dk baie
    Dankie Jeff vir jou channel en jou help👍👍👍👍👍

  • @lt.reubenrozeyt5716
    @lt.reubenrozeyt5716 3 ปีที่แล้ว +1

    Skryf Wiskunde Eksamen volgende Donderdag en ons skry oor dit
    Jou videos help so baie.

  • @windyv696
    @windyv696 5 ปีที่แล้ว

    Baie baie dankie. Jy verduidelik so veel makliker as onderwysers.

  • @tiaanvanrhyn6974
    @tiaanvanrhyn6974 4 ปีที่แล้ว +1

    Baie dankie dat jy dit vir ons doen. Dit help rerig baie❤

  • @darknight4229
    @darknight4229 7 ปีที่แล้ว +3

    Love hierdie vids help my baie Dankie

  • @elmagroenewald2088
    @elmagroenewald2088 5 ปีที่แล้ว

    Baie dankie jy verduidelik baie goed !!!!

  • @_brenner5572
    @_brenner5572 7 ปีที่แล้ว +2

    baie dankie

  • @ryandutoit9013
    @ryandutoit9013 7 ปีที่แล้ว +2

    masjien!!!!!

  • @tavlynrobinson5421
    @tavlynrobinson5421 5 ปีที่แล้ว

    Baie baie dankie 🙏🏻🙏🏻 die help sooo baie

  • @wiIien
    @wiIien 3 ปีที่แล้ว +1

    die manier hoe ek dit net dadelik gesnap het toe oom dit verduidelik het is skrikwekkend

  • @DiamondInfinity1
    @DiamondInfinity1 8 ปีที่แล้ว +2

    Hierdie help rerig baie, dankie Jeff