O Jors, I am so jealous - my figs only produce tiny fruits that drop off when they get about 1cm in diameter. I water them with the apples and peaches and I'm wonderin if I am overwatering... Enjoy the fruits of your labours. love from midrand
Goeie middag Jors, ek wil graag weet hoeveel water gebruik die plaas waar jy werk per jaar en hoeveel hektaar is dit? Wil net vir die interessant weet asseblief.
Baie interessant dankie Jors. Die Oranje Rivier is maar darem net 'n wonderwerk. Dit sal nogal interessant wees om te weet hoeveel hektaar in die Lower Orange River altesaam besproei word.
And my mouth is watering again!
Selfde...geniet daai heerlike soet vye..en die somer jy en jouse gesin Jors.
Sjoe...ek proe nou daai vy in my mond...lekker man..
Geniet daai soet sappige vy Jors.
Ag nee man Jors 🤣
Jy maak ons net lus vir sappige vye 🤣
Ek bly soek vir bome om te koop 👍
Groete vir jou en jou hartsmense 🙏🌻
O Jors, I am so jealous - my figs only produce tiny fruits that drop off when they get about 1cm in diameter. I water them with the apples and peaches and I'm wonderin if I am overwatering...
Enjoy the fruits of your labours.
love from midrand
That is one big kahuna of a fig! They must be thé best tasting flowers on earth hey, I bet they really flourish in that hot climate
1:22 Your dedication to quality shows in every video
Goeie middag Jors, ek wil graag weet hoeveel water gebruik die plaas waar jy werk per jaar en hoeveel hektaar is dit? Wil net vir die interessant weet asseblief.
Hi Chris
Die plaas is so 16 000ha waarop ons so 400 ha besproeing het. Hier rond gebruik mens so 18 000m3 water per ha per jaar.
Baie interessant dankie Jors. Die Oranje Rivier is maar darem net 'n wonderwerk. Dit sal nogal interessant wees om te weet hoeveel hektaar in die Lower Orange River altesaam besproei word.
Njammies, mine not ready yet
Neither are ours😊
Die vye lyk heerlik 👍🏻
love it
Jors, watter varieteit vy is dit?
Pesky mouse birds gave me a run for my money (figs) last year. They ate more than we did.
Lekker man
Middag Jors hoeveel engelse sout gee jy per boom
Hi Jors
Ek glo dit gaan goed met jou en jou hartsmense 🙏
Vandat ek jou volg vermoed ek was jy nog nie so lank stil nie?
Hello Jorsie are u still alive and well? Please keepan eyes on that cyclone by the Mozambique Chanel. It's going to make it's way to uppington
Hoe lyk die stand van die damme? N ryp vy is nie te versmaaie nie.