Hierdie is die mooiste weergawe van die Pelgrimslied, want julle het die misleiding vd vyand se sg moeder-god uit hierdie baie, baie mooi lied gehaal. Dankie Mathys en Pedro hiervoor!
Vader God U ken my naam My binnegoed en buitestaan My grootpraat en my klein verdriet My vashou aan als wat verskiet. U ken my vrese en my hoop Die pad wat ek so kaalvoet loop Die pad het U lankal berei U maak die pad gelyk vir my. Alle pelgrims keer weer huistoe Elke swerwer kom weer tuis Ek verdwaal steeds op U grootpad Soekend na U boardinghuis. Moeder God U ken my waan My ego en my regopstaan Die drake waarteen ek bly veg U wys my altyd weer die weg. U het my met U lig geseën Die lig strooi ek op iedereen Net U weet hoe my toekoms lyk Ek het niks, U maak my ryk. Alle pelgrims keer weer huistoe Elke swerwer kom weer tuis Ek verdwaal steeds op U grootpad Soekend na U boardinghuis.
Hierdie is die mooiste weergawe van die Pelgrimslied, want julle het die misleiding vd vyand se sg moeder-god uit hierdie baie, baie mooi lied gehaal. Dankie Mathys en Pedro hiervoor!
Kan elke dag na jou luister liewe Mathys❤
hoendervleis mooi en mathys roets so n groot inspirasie vir n mens.
Pragtig gesing! Watter inspirerende mens! Ek het dié kuier baie geniet!
Vader God U ken my naam
My binnegoed en buitestaan
My grootpraat en my klein verdriet
My vashou aan als wat verskiet.
U ken my vrese en my hoop
Die pad wat ek so kaalvoet loop
Die pad het U lankal berei
U maak die pad gelyk vir my.
Alle pelgrims keer weer huistoe
Elke swerwer kom weer tuis
Ek verdwaal steeds op U grootpad
Soekend na U boardinghuis.
Moeder God U ken my waan
My ego en my regopstaan
Die drake waarteen ek bly veg
U wys my altyd weer die weg.
U het my met U lig geseën
Die lig strooi ek op iedereen
Net U weet hoe my toekoms lyk
Ek het niks, U maak my ryk.
Alle pelgrims keer weer huistoe
Elke swerwer kom weer tuis
Ek verdwaal steeds op U grootpad
Soekend na U boardinghuis.
Mooi gezongen en zo gevoelig.
ontroerd dank x
Beautiful ❤
Amen🙏🏻🙏🏻🙏🏻
Pragtig.
Ohhh wowww trane vloei😢asemrowend
Awesome
Matys - pragtig !
Amanda se liedjie? ❤
Pragtig! Soos net Mathys Roets kan!!
🙏🏻🇮🇱🙏🏻🇮🇱🙏🏻✡️
Angels above stick figure