Graad 11 Meting #4: Regte Piramides, Konusse en Sfere (volume en Buite Oppervlakte)

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 13 ธ.ค. 2024

ความคิดเห็น • 1

  • @WiskundeMetMargie
    @WiskundeMetMargie  ปีที่แล้ว

    Hi Gr 11's! Hierdie is die vierde meting video😀 Ons gaan deur 2 voorbeelde met regte piramides, konusse en sfere. Ons kyk veral na volume en buite-oppervlakte.Die tweede voorbeeld is die moeilikste as julle slegs oefening wil kry.
    Om vinnig na jou belangstellings punte te spring, kyk hier 👀:
    -------------------------------
    00:04 Inleiding
    00:24 Belangrike Formules
    05:25 Voorbeeld 1
    09:44 Voorbeeld 2
    17:50 Einde
    -------------------------------
    Vir nog videos, kyk hier 👇:
    Vir die vorige video, click hier: th-cam.com/video/hhE8f8gy7As/w-d-xo.html
    Vir die volgende video, click hier: th-cam.com/video/nSsuVZtgzkw/w-d-xo.html
    As julle nog videos in die Graad 11 reeks soek, kyk hier: th-cam.com/play/PL_iGupXelR_qmao2_m5uQwNTzaR-j1dzu.html
    Laat my asseblief in die comments of op Instagram weet wat julle van die video dink 😄: instagram.com/wiskundemetmargie/
    Onthou dat ek op Instagram ook studiewenke en wiskunde wenke post, so volg my daar om beter te presteer.
    As hierdie videos julle help, asseblief subscribe en verspry die woord sodat ons nog mense kan help. Baie Dankie! 🙂