Musiek van Lede in Christus Weskaap in diens, saamtrek 7-03-2015 te Robertson

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 7 ก.ย. 2024
  • Hierdie is musiek wat ek op die orel,Tinus op kitaar, Merlyn op die dromme (Robertson gemeente), Suster Susan op die klafier, Melanie en Chris op die tamboryn (Parow gemeente) en ook gemeente lede van Worcester op die treklafier en ander kitaar, Pastoor Johannes van Panorama gemeente as koortjie leier, ek hoop jul geniet die!!

ความคิดเห็น • 22

  • @annetjiedemiljo2159
    @annetjiedemiljo2159 2 ปีที่แล้ว +1

    Wonderlik geseënd!!...jammer daar is nie beeld van die gemeente nie...dit laat my as luisteraar deel voel van die diens ... dis met sulke dienste wat ek as kind opgegroei het....ooo en hoe verlang ek nie daarna nie!!
    MARANATHA!!

  • @hennieforbeshjj7402
    @hennieforbeshjj7402 5 ปีที่แล้ว +1

    Dis lekker om die HERE so te kan dien. Ek mis dit .

  • @Charlenedefin
    @Charlenedefin 6 หลายเดือนก่อน

    ❤❤❤👏👏👏👏👏👏👏👏👏👏👏👋👋👋🙌🙌🙌Heerlik heerlik Sal ons daar ontmoet prys die Here onse God

  • @hermannlaubscher9905
    @hermannlaubscher9905 8 ปีที่แล้ว +2

    Sjoe...jammer geen beeld. So lekker om te luister.

  • @milenedupreez2313
    @milenedupreez2313 9 ปีที่แล้ว +3

    Ai dis darm maar lekker. Ek is so dankbaar ons kerk het mooi talent!

  • @poppieferreira1
    @poppieferreira1 9 ปีที่แล้ว +3

    Doen dit weer asb maar met beeld!

  • @thomas19751
    @thomas19751 8 ปีที่แล้ว +3

    Loof Sy Heilge Naam!!!

  • @dalenedutoit2254
    @dalenedutoit2254 9 ปีที่แล้ว

    Jammer daar is geen beeld nie, dis hoe ek Lede onthou! Prys die HERE daar is nog Gees werke! Prys SY HEILIGE Naam!!!

  • @TinaPotgieter-y1x
    @TinaPotgieter-y1x 10 วันที่ผ่านมา

    Halleluja beeld materiaal asb

  • @JoelHitchcock
    @JoelHitchcock 8 ปีที่แล้ว +1

    Dit klink vuurwarm. Ere aan U Naam...

  • @TinaPotgieter-y1x
    @TinaPotgieter-y1x 10 วันที่ผ่านมา

    Danie geseende van die Here. Gesalfd en geseend. Dit hoe ek pinkster ken

  • @TjaartHerbst
    @TjaartHerbst 6 ปีที่แล้ว +3

    As kind het ek opgegroei met sulke dienste, en menigmaal verlang ek terug na daardie tye. Nou kan ek maar net na dit op die internet luister, want hier waar ek in China bly, is daar nie so iets nie.

    • @danielmatthysen9819
      @danielmatthysen9819  6 ปีที่แล้ว

      Tjaart Herbst , hi, ek en my Famielie wil graag oorsee imigreer en gaan dan ook n pinkster gemeente daar begin, dis n jamerte China laat dit nie toe nie, dankie vir u comment. U sal sien ek het ook ander musiek wat ek opgeneem het hier op youtube ge pos.

    • @TjaartHerbst
      @TjaartHerbst 6 ปีที่แล้ว +1

      Baie seen en voorspoed met U besluite. Ja mens moet maar seker wees van waar 'n gemeente begin kan word, want nie alle lande is oop vir die evangelie nie. En as daar nie ondersteuning is van 'n tuis gemeente in SA nie, kan dit rampspoedig wees, al voel U die Here roep U daartoe. (Ek praat uit ondervinding) Dankie vir dit wat opgelaai is hier op TH-cam. Ek luister heerlik na al die sang en dienste en vul my binneste met daardie lofsange en voel om ook saam te dans en die Naam van die Here groot te maak, want Hy IS waardig om geprys te word. Maranatha !

  • @martinmeyer007
    @martinmeyer007 9 ปีที่แล้ว +3

    So Jammer, julle het nie die meelewing van die gemeente afgeneem. Dit sou werklikwaar iets wees om aan ander blanke gemeentes te wys. Om te dink die AGS en PPK het ook hierdie "egte" pinkster handeklap gehad...

  • @joeygrobler3789
    @joeygrobler3789 ปีที่แล้ว

    Daniel waar ek ek die laaste 2 koortjies se woorde kry?

    • @danielmatthysen9819
      @danielmatthysen9819  ปีที่แล้ว

      Hi tannie, dit behoort in die Kerkorian se koortjie boek te wees.

    • @joeygrobler3789
      @joeygrobler3789 ปีที่แล้ว

      Ek het nie so n boekie nie😢

  • @pietlandman1193
    @pietlandman1193 6 หลายเดือนก่อน

    Yes i pray my church must never diloot like othere churches we must stay dissoplind to the WORD SIN is SIN no matter how manny time u paint it it stays sin 😮