25 Okt 2020 Oggenddiens saam met Clemens Mans

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 19 ก.ย. 2024
  • Geniet lof en aanbidding en 'n woord deur Clemens Mans "Gebed vir groot probleme Deel 1"

ความคิดเห็น • 9

  • @bagsbrits6888
    @bagsbrits6888 3 ปีที่แล้ว +6

    Dankie vir die Gees van God en werking van die Heilige Gees, Clemens spreek die Heilige Gees taal, dit is net tot stigting van almal wat Jesus Christus liefhet. Seën vir julle en dankie vir elke week se woord. HY is ons geregtigheid. Amen. Ons het God so nodig in die tyd waarin ons leef.

    • @pierrettebolduc9830
      @pierrettebolduc9830 3 ปีที่แล้ว

      Quand allez-vous traduire en Fançais félicitation vous avez de la belle musique

  • @jacquesb1909
    @jacquesb1909 3 ปีที่แล้ว +1

    Québec Canada merci

  • @susanswartz2546
    @susanswartz2546 3 ปีที่แล้ว +1

    Dankie vir GOD se WOORD so uit jou hart.. in waarheid en in Gees.. dit is baie baie GESEEND

  • @susanswartz2546
    @susanswartz2546 3 ปีที่แล้ว +1

    HALLELUJAH dankie HERE JESUS

  • @leezviljoen9073
    @leezviljoen9073 3 ปีที่แล้ว

    Amen. Dankie Jesus.

  • @toekiels5212
    @toekiels5212 3 ปีที่แล้ว

    Amen

  • @kersie2000
    @kersie2000 3 ปีที่แล้ว

    Nog n wonderlike diens. Die Here Jesus antwoord nog altyd gebede. Gister het Hy die resultaat van n gebed wat ek eergister gebid het vir my gegee. Groete uit Sydney Australia.

  • @joh1602
    @joh1602 3 ปีที่แล้ว

    Wow.... toe verloor Clemens die draad van sy storie daar by 44.46 rond. Daai brabbeltaal?!!! Vertel my meer my maat.... waar kom jy hieraan!