25 Junie '23 | Word jou gebede verhoor?| Dirkie van der Spuy

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 28 พ.ย. 2024

ความคิดเห็น • 16

  • @helenavaneden1684
    @helenavaneden1684 11 หลายเดือนก่อน +2

    Baie, baie dankie vir hierdie oneindig kosbare boodskap oor gebed en die gebede aan die einde Dr. Dirkie. Dit het vir my meer as enigiets anders beteken. Geseende Kersfees aan u en u familie en u hele gemeente!

  • @leahklaasten8982
    @leahklaasten8982 4 หลายเดือนก่อน +1

    Baie Baie Baie dankie in die baam van Jesus!!

  • @annemarievisser4114
    @annemarievisser4114 หลายเดือนก่อน

    Dankie Here dat U die voorhangsel laat skeur het dat ons vrye toegang tot by die troon van God kan gaan, dankie Jesus dat U ons Voorspraak is
    Ek loof en prys U Grote Naam🙌

  • @lizhorn1310
    @lizhorn1310 7 หลายเดือนก่อน +1

    Dankie Jesus dat U ons geleer het om te bid sonder ophou

  • @hennievanstaden5860
    @hennievanstaden5860 4 หลายเดือนก่อน

    Goeie more Ds. Dirkie,
    Ek verstaan regtig nie. Ek het vanoggend na u boodskap geluister oor die radio.
    U het nie die wet of samevatting daarvan of die Geloofsbelydenis gedoen nie!!!
    In hierdie moderne tyd waar daar so baie afvalligheid is en veral ons kinders wat so soekend is is dit belangrik om ons kinders met oggenddiens die wet en Geloofsbelydenis te verduidelik!!
    Die hele WOORD van GOD gaan oor die gehoorsaamheid aan die WOORD!!!
    As die HERE vanoggend vir my vra het jy my lief...... Wat antwoord ek?? ( Ek weet wat ek sal antw)
    Johannes 14:15 Mat.5:17 Joh 14:21 Die hele Woord wees gehoorsaam aan tien gebooie, selfs Ps 8 kan die wet " uitgehaal" word.
    ñ Jong prediker 26jr oud het so ñ passie vir jong mense dat hy baie klem lê op die tien gebooie en Geloofsbelydenis met die jong mense.
    Nou vra ons hoekom het jongmense so vêr afgedwaal..... maar dankie HERE vir soveel jongmense wat in U weë wandel!!!!
    Ons is reeds besig met u boek oor Geloofssekerheid!!!!
    Indien u dalk wil kontak maak my epos is vanstaden.hennie.20@gmail. com

  • @marthievandermerwe4058
    @marthievandermerwe4058 9 หลายเดือนก่อน +1

    Dankie vir hierdie boodskap. Dit gee my nuwe krag.

  • @tersiapretorius3637
    @tersiapretorius3637 ปีที่แล้ว +1

    Dankie vir die wonderlike boodskap. Here help ons met ons lewens. Help ons om in U wee te wandel volgens U Woord. Dankie Jesus vir vergifnis.

  • @marianevanwyk4047
    @marianevanwyk4047 ปีที่แล้ว +2

    Dankie Here Jesus vir hierdie Woord. Die Waarheid maak mens vry. Jesus se Genade omvou ons almal wat soekend is, en wat stukkend is, want Jesus IS God Groot bo almal Sterke Verlosser Ewige Vader. Dankie Jesus! Help my om meer te bid en om waarlik lief te hê. Ons almal het U nodig.

  • @SarievanderWesthuizen-z3v
    @SarievanderWesthuizen-z3v ปีที่แล้ว +1

    Amen 🙏🙏🙏🙏

  • @LouiseLouw
    @LouiseLouw ปีที่แล้ว +1

    Dankie Here dat u ds Dirkie vanaand op my pad gestuur het en dat ek hierdie mooi en positiewe boodskap kan luister. Ek loof en prys u wonderlike naam.

  • @gertlouw7647
    @gertlouw7647 ปีที่แล้ว +1

    Dr Dirkie se boodsksppe is van die beste. Ons familie mis nie een nie en loop uit met n hart wat oorloop van krag, liefde en baie nuwe hoop. Moreleta, Ds Dirkie is goud werd en hy praat op ons vlak en dit voel hy praat ook met jou persoonlik van die verhoog! Dankie liewe Dirkie. Gert & Irmgard Louw wat altyd ry van Kempton Park kerktoe!

  • @bertiematthysen1608
    @bertiematthysen1608 ปีที่แล้ว +2

    Dankie vir ʼn wonderlike boodskap.

  • @ludwigzerwick416
    @ludwigzerwick416 ปีที่แล้ว +2

    Prys die Here vir vandag se diepgaande boodskap spesiaal vir my gewees dankie my broer in Jesus waardeer jou liefde

  • @christelbarrett7856
    @christelbarrett7856 ปีที่แล้ว

    Wonderlike boodskap - baie dankie vanaf Panama

  • @zelmasmith9786
    @zelmasmith9786 4 หลายเดือนก่อน

    Bid dat ek op nuut Nader na God sal beweeg en 47:45 my op nuut met U Heilige Gees vul