VitaAmp Inspirasie | Leef stadiger

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 11 พ.ย. 2024

ความคิดเห็น • 11

  • @PietVanZyl-l5k
    @PietVanZyl-l5k 2 หลายเดือนก่อน +1

    Baie dankie vir mooi boodskap

  • @johannblignaut1966
    @johannblignaut1966 2 หลายเดือนก่อน +1

    Dankie Johan vir jou unieke wyse van boodskappe oordra.Altyd lekker om na te luister.

  • @ConnieDaniel-e2j
    @ConnieDaniel-e2j 2 หลายเดือนก่อน +1

    BAIE dankie vir hierdie pragtige Boodskap Johan so waar dankie dat JY Dit so mooi verduidelik 🙏🏻🙏🏻🙏🏻🙏🏻🙏🏻🙏🏻🙏🏻🙏🏻🛐🛐✝️✝️💗💗🙌🏻⚖️⚖️⚓

  • @willene58
    @willene58 2 หลายเดือนก่อน

    Baie dankie Johan...dit is ongelooflik waar... en hoe het ons dan so verby God begin lewe.... ongelooflike wysheid van jou .... baie dankie.

  • @magdacloete8830
    @magdacloete8830 2 หลายเดือนก่อน +1

    Amen 🙏🙌 ABBA Vader Amen 💖

  • @lappieslabuschagne7215
    @lappieslabuschagne7215 2 หลายเดือนก่อน

    AMEN

  • @gerhardvanzyl4821
    @gerhardvanzyl4821 2 หลายเดือนก่อน +1

    Amen!

  • @berdineholl8089
    @berdineholl8089 2 หลายเดือนก่อน

    Dankie Baie skuldig!! Gaan werk daaraan !! Maar ai die Musiek is so hinderlik !!

  • @georgejacobsz81
    @georgejacobsz81 2 หลายเดือนก่อน

    Dankie Johan, ons Gautengers is waarskynlik die skuldigste in hierdie opsig..
    Kan julle dalk die agtergrondmusiek bietjie sagter doen. Dit is nogal hinderlik.
    Baie seën vir jou en jou span.

  • @elsabezeeman6619
    @elsabezeeman6619 2 หลายเดือนก่อน

    Baie belangrike boodskap vir ons on hierdie gejaagde lewe. Jesus het gesê: "Die sabbat is daar ter wille van die mens - nie die mens ter wille van die sabbat nie." God het spesiaal die rusdag ingestel omdat Hy ons wou leer om gereeld te rus 🙏❤️

  • @drieniekloppers4071
    @drieniekloppers4071 2 หลายเดือนก่อน

    Dankie Johan
    Ek Moet beslis hieraan werk