Trein na Pretoria - Die Briels - Train to Pretoria

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 21 ต.ค. 2024
  • Music

ความคิดเห็น • 69

  • @ashwinhavenga6485
    @ashwinhavenga6485 6 ปีที่แล้ว +8

    Mooi was nog nooit sleg nie, en dis van die beste musiek wat nog ooit gemaak was. Jy weet waaroor die musiek gaan en jy hoor elke woord, nie vandag se gemors van meeste nuwe sangers nie.

  • @twanehoogh8139
    @twanehoogh8139 4 ปีที่แล้ว +6

    I love this song

  • @kenbukai169
    @kenbukai169 6 ปีที่แล้ว +14

    Lovely pic of the Blue train. I worked on its design at Union Carriage and Wagon Company in late 60's early 70's along with many engineers from all over South Africa and Europe. I think at the time the cost was R4 million for two train sets.
    It was a great time to be in Nigel, lovely Braais. Lovely sing songs at the Goldfields Hotel singing Oh Blue Train and also some South African songs washed down with Lion Lager. :-)

    • @mikevos7163
      @mikevos7163 5 ปีที่แล้ว +1

      One problem though the train was going in the wrong direction in the pic of it in the Hexriviervalei, dis my wêreld daai. Groete uit Aus.

  • @andrevandermescht2370
    @andrevandermescht2370 4 ปีที่แล้ว +2

    Watter liedjie sou n mooi storie vertel?
    Die Briels se "Trein Na Pretoria", natuurlik. Dit is presies wat Afrikaanse Kontrei Musiek is. Dit vertel n hartroerende verhaal vanuit n sekere streek of gedeelte van ons eie land, in ons eie taal, aan ons eie mense, in ons eie kultuur. Bo en behalwe dat dit n storie vertel, dra dit ook n waardevolle les om iets kreatief van te leer. Daardie lied neem my tot in die eensaam bedroewe hart van n dogter wie die begeerte gehad het om haar sterwende moeder te gaan groet, maar wie nie geld gehad het om trein te kon ry nie. Dan sien ek een barmhartige man wie hom oor haar droefheid ontferm het en haar brandende begeerte "om haar moeder nog lewend te kon vind" waar kom maak het. Dit leer my om weer vir n slag rondom myself te kyk en om weer aan my medemens te offer soos wat my Skepper van my verwag om te doen. Dankie aan die Briels.

  • @KingRiaan
    @KingRiaan 9 ปีที่แล้ว +12

    So vanaand luister ek die eerste keer na hierdie song seker vandat ek 14 was. My ma was mal oor die Briels en het na hierdie song die heeltyd geluister. Die laaste keer wat ek hierdie song gehoor het was 'n paar dae voor haar dood. Ek mis haar so....

  • @pierrejoubert681
    @pierrejoubert681 4 ปีที่แล้ว +2

    My dad did not like this kind of sad music, but I had a soft spot for it, and bought the Briels CD when it was released. Ek is gebore in Pretoria, de Rapper Straat, Sunnyside. Die huis is dekades gelede al daarmee heen, en daar staan nou net 'n paar woonstel blokke. Groete uit virus vrye Tasmania! (Dit lyk net soos 'n stukkie van die Wes-Kaap wat weggedryf het.)

    • @BroughtonCF
      @BroughtonCF  4 ปีที่แล้ว +2

      Pierre Joubert Groete uit Perth.

  • @kobusvanrooyen9411
    @kobusvanrooyen9411 6 ปีที่แล้ว +2

    Vat jou gedagtes ver terug. Baie mooi. Dankie vir die musiek

  • @saintjellypie
    @saintjellypie 2 ปีที่แล้ว +1

    Im hoping South Africa will be united one day...

  • @lynettenortman8823
    @lynettenortman8823 11 ปีที่แล้ว +5

    Nostalgia.........!

  • @ConradPet
    @ConradPet 10 ปีที่แล้ว +25

    Die foto's op die video het trane in my oe gebring ! Groete uit Amerika !

  • @MultiMags2011
    @MultiMags2011 11 ปีที่แล้ว +3

    Soveel Memories :(

  • @martjudeel3797
    @martjudeel3797 8 ปีที่แล้ว +2

    groot geword met die musiek. ...pragtig. ..

  • @giovanigraham4319
    @giovanigraham4319 5 ปีที่แล้ว +1

    Wie het a Valium en n minora blade?

  • @maureenbernhardt1934
    @maureenbernhardt1934 5 ปีที่แล้ว +2

    Love this

  • @susbotha4408
    @susbotha4408 3 ปีที่แล้ว +2

    Baie dankie

  • @jimcrawford5039
    @jimcrawford5039 5 ปีที่แล้ว +9

    A great country that is ruined! Long live the Boers! Brit/Aussie.

    • @Sean-fv4wi
      @Sean-fv4wi 3 ปีที่แล้ว +2

      This is not a political song. Enjoy the music & nostalgia. Especially if you're from abroad. Stick to your own politics or come to SA & try making an actual difference instead of just ranting on the internet.

  • @jeankek9067
    @jeankek9067 4 ปีที่แล้ว +4

    God IS IN CONTROLL. He will makr a way where there seems to be no way. Trust & obey.

    • @pierrejoubert681
      @pierrejoubert681 4 ปีที่แล้ว +1

      In control of what? Look around you! If I was 'almighty' I would have done a better job. The sad truth is that there is no god. People can pray till they are blue in the face, they can kneel till their knees are raw, they can ring bells, sing, and burn incense, but it will make ZERO difference. You don't need a 'god' to be a good person.

    • @mynameisjonas7517
      @mynameisjonas7517 3 ปีที่แล้ว

      @@pierrejoubert681 hell yea

  • @25231391
    @25231391 10 ปีที่แล้ว +4

    Aahhhhh dit was n mooi tuid baie mooi en skoon nie soos nou nie, is nou net val

  • @altakruger9091
    @altakruger9091 11 หลายเดือนก่อน +1

    Bring baie baie ou herinneringe 😢

  • @lenekriel8486
    @lenekriel8486 5 ปีที่แล้ว +3

    Okaii my van is kriel en ek het n liedjie hoe afrikaans verander het, 《Jan bloukaas, kaas bra》

  • @hanneslizamore3039
    @hanneslizamore3039 8 ปีที่แล้ว

    What happened to the Original : DIE TREIN NA PRETORIA' by the VOS BROTHERS ' Long before the Briels > The Briels change some words .

  • @Gamster420
    @Gamster420 11 ปีที่แล้ว +2

    So mooi, so hartseer.

  • @1962melville
    @1962melville 11 ปีที่แล้ว +2

    n Mooi stad die Hoofstad.

  • @elizabethpetroupoullakis190
    @elizabethpetroupoullakis190 8 ปีที่แล้ว +10

    Ek is weer 'n kind vanaand, hulle liede is altyd so morbied, maar ek luister nogtans

  • @ashleyniemand5533
    @ashleyniemand5533 7 ปีที่แล้ว +2

    my beste friend sê DAT dit Ons bff lietjie gaan wees

  • @edwardverster4200
    @edwardverster4200 7 ปีที่แล้ว

    Kan iemand tog net se of hulle ooit nog lewe

    • @MrTwotimess
      @MrTwotimess 4 ปีที่แล้ว

      Die oom is dood in 1985 en die tannie het in 1996 gevolg.

  • @petrodupreez2470
    @petrodupreez2470 11 ปีที่แล้ว +1

    Ja dit laat my na my kinderdae verlang.

    • @edwardverster4200
      @edwardverster4200 7 ปีที่แล้ว +1

      laat mens baie verlang

    • @edwardverster4200
      @edwardverster4200 7 ปีที่แล้ว +1

      kan iemand my dalk se lewe een van hulle nog sal laaik om hulle te ontmoed

  • @nicolinejoubert337
    @nicolinejoubert337 5 ปีที่แล้ว +1

    😰😰😰😰😰

  • @deaconthoresson-rw8hv
    @deaconthoresson-rw8hv 10 หลายเดือนก่อน

    Weet enige iemand wat met hulle gebeur het dalk hulle doods jaare( hulle is seker al lank terug dood) dit is sleg jy kan nie sien waneer ou suid Afrikaanse sangers dood is op google maar met die ander sangers van ander lande kan jy😢😢

  • @Austinhermanus9126
    @Austinhermanus9126 4 ปีที่แล้ว

    Moenie aan pappie

  • @nolavalama4143
    @nolavalama4143 3 ปีที่แล้ว +1

    Gaan weg!

  • @BOERSEUN55
    @BOERSEUN55 9 ปีที่แล้ว +1

    Baie goeie musiek sal nooit beter kry nie. Laat my terud verlang na die goeie ou dae. Ek is op soek na n liedjie. Kan nie presies die titel onthou nie maar dit was iets soos Ek is n kind van die heelal of Kind van die heelal. Gesing deur Esme Everaad (nie seker van die spelling nie) sy was destyd die Bosmoeder vir al die magte op Springbok radio sondae middae. AS iemand my kan help asb. My email is venter.jan1@gmail.com Dankie Jan

    • @BroughtonCF
      @BroughtonCF  9 ปีที่แล้ว

      Hi Jan. Ek het die liedjie vir jou gesoek, maar kan nie kry nie. Ek gebruik JB Hi-Fi en Deezer waar jy omtrent enige iets kan luister, maar nooit besit nie. Daar is nogal baie Afrikaanse musiek, maar lyk my nie dit is daar nie. As jy 100% seker is van die naam of sanger, laat my weet en ek sal weer soek. Groete

    • @BOERSEUN55
      @BOERSEUN55 9 ปีที่แล้ว +1

      Hi baie dankie vir die moeite. Ja ek is seker van die liedjie en sanger. Esme het nie gesing nie maar gepraat en hy was op n 7 single maar ek kan nie onthou wat was op die agter kant nie nogmaals dankie Groetnis Jan BroughtonCF

    • @koosbarnardo1092
      @koosbarnardo1092 4 ปีที่แล้ว

      Nie Esme se weergawe nie. th-cam.com/video/K62UeP8dozU/w-d-xo.html

  • @pathannay98
    @pathannay98 8 ปีที่แล้ว +1

    onthou nog

  • @tinisfouche2997
    @tinisfouche2997 6 ปีที่แล้ว +1

    Ek gaan nou sommer in n donker hoekie gaan sit en huil...

  • @michellenaude1581
    @michellenaude1581 2 ปีที่แล้ว

    Ha ha ha

  • @zenithkwayzar3706
    @zenithkwayzar3706 12 ปีที่แล้ว +1

    Kinderdae

  • @martynw9166
    @martynw9166 9 ปีที่แล้ว +2

    Tragic. I have never understood the obsession of the Briels with morbid, sad and depressing events. If the "moeder is nie op sterwe nie", then it is "die graf in die myn", or the melodies of "die Engele sing". Add to that "die sterwende kind se boodskap", or "mamma alles is verby", en I am surprised no-one has committed suicide listening to this nonsense. I am no expert in Afrikaans music, but there are much better examples of Afrikaans artists to be proud of - Mimi Coertze, Leonore Veenemans are just 2 who spring to mind.

    • @BroughtonCF
      @BroughtonCF  9 ปีที่แล้ว +2

      Martyn W Not my favourite Saturday night music either, but luckily people's taste do differ and that makes the world interesting.

    • @fredtrueman2721
      @fredtrueman2721 7 ปีที่แล้ว

      Martyn W... Not common for Blues artists to commit suicide. The Briels could possibly be pigeon-holed as Afrikaans Blues. Not so?

    • @krismarais1725
      @krismarais1725 6 ปีที่แล้ว

      Yes its 'Die Snot en Traaane' Blues much beloved of the Jong Dames Dinamiek and the ACSVV

    • @martynw9166
      @martynw9166 5 ปีที่แล้ว

      @WE WUZ VIKANGS!!! n shiet. Doctor here, I don't smoke, and drink infrequently, but this music I would rarely think of since leaving SA 20 years ago. I still love SA - the blue skies, the Indian Ocean at Cape Vidal, Boulders Beach and Camps Bay in Cape Town, the friendly people - but I don't regret leaving; at the time, it was the right decision for me.

    • @kwzat
      @kwzat 2 ปีที่แล้ว

      It's not obsession, it's appreciation. And you if are unable to appreciate it, then you're missing the point, completely. That's the beauty of music; it's subjective and open to any and every interpretation. Ever heard of Mozart? Ever listen to his Requiem in D minor? Probably not. It digs deep. And speaks in a language one can only understand at a very deep level. Most listeners are of course pretty shallow and miss it all. Sad part is not the music, it's what you missed.

  • @martjudeel3797
    @martjudeel3797 8 ปีที่แล้ว +1

    groot geword met die musiek. ...pragtig. ..

  • @martjudeel3797
    @martjudeel3797 8 ปีที่แล้ว +2

    groot geword met die musiek. ...pragtig. ..

  • @martjudeel3797
    @martjudeel3797 8 ปีที่แล้ว +2

    groot geword met die musiek. ...pragtig. ..