Stelling van Pythagoras (Graad 8 en 9 Wiskunde)(2)

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 7 ก.พ. 2025
  • In hierdie reeks van videolesse vir alle graad 8 en 9 Wiskunde leerders ontdek ons saam die Stelling van Pythagoras en leer hoe om dit in berekeninge te gebruik.

ความคิดเห็น • 3

  • @miadurandt3144
    @miadurandt3144 3 ปีที่แล้ว +2

    Baie dankie oom,dit help baie,veral dat ek vir 2 weke siek was en nie by die skool kon wees om dit te verstaan nie.

  • @JuanitaPassano-Moss-hm7te
    @JuanitaPassano-Moss-hm7te ปีที่แล้ว

    hello uhm ek het een vraag is dit reg as n mens (lang sy=kortsy+ kortsy) gebruik vur die formule

    • @jancarelsteyn5841
      @jancarelsteyn5841  ปีที่แล้ว

      Onthou net dat dit die kwadraat van lang sy = kwadraat van kort sy + kwadraat van kort sy is...