Awesome is ons Here eks so Bly vir julle en weet jul seun is een gelukige seun om so Vader en moeder te he en wat ook groot gaan word met Jesus in sy lewe God seen jul familie dankie vir pragtige getuienis 🙏❤️
Ek en my man sukkel al vir 12 jaar om swanger te word. Hierdie getuienis was beslos vir my bedoel gewees. Ek bly ook in Namibia - Windhoek en gaan sommer nou dadelik met tannie in kontak kom. Juanita, baie dankie vir daai gebed, ek maak dit BESLIS my eie. ❤❤❤❤❤❤❤ 25:09

Pragtige getuienis dankie vir die awesome getuienis God het ons baie lief
😢❤
Stywe drukkie vir jou. Wat n̈ Awesome Getuienis. ❤
Louise, wat n wonderlike getuienis, al die Eer aan Hom, ons Groot Geneesheer.
Die Here is goed en ja Hy het u deur gedra wat 'n wonderlike getuienis God het die laaste sê in ales al sê die dokters wat glo en vertrou op Hom amen
Wat 'n voorreg om hulle verhaal te ken, te hoor en hulle ook persoonlik te ken en te sien watter verhouding hulle met Vader en Jesus het. ❤
Louise, wonderlik om jou getuienis te hoor. God seën julle werk. Jesus liefde
Dankie Here dat U So wonderlik VOLMAAK is en Hy wil he ons moet gehoorsaam wees deur st woord annatjie kruger centurion.❤
Powerfull getuien8s ...gehoorsaamheid aan God
Amen...
Wonderlike getuienis... Hallelujah!..God is so goed vir ons..👋👋🌹🌹🌹
WOW! Ongelooflike getuienis. Al die Lof en Eer aan ons Koning 🙌🙌
Dankie vandag deur die getuienis, so duidelike antwoord op gebed van Vader ontvang. Mag onse Vader jul nog meer oorvloedig gebruik en seën🐞♥️
Juanita jy is prágtig! Weet om met die mens te werk en is n uitstekende spreker!❤
Waardeer jou!
Good is GOOD ALL THE time amen
Tannie? Louise, jy lyk glad nie so oud nie. Baie dankie dat jy jou getuienis gedeel het.❤
Wow! Ongelooflik. Baie dankie.❤
Juanita jy dié BESTE!!❤
Amen ❤
🙏🏻🙏🏻🙏🏻🙏🏻🙏🏻
Ek en my man sukkel al vir 12 jaar om swanger te word. Hierdie getuienis was beslos vir my bedoel gewees. Ek bly ook in Namibia - Windhoek en gaan sommer nou dadelik met tannie in kontak kom. Juanita, baie dankie vir daai gebed, ek maak dit BESLIS my eie. ❤❤❤❤❤❤❤ 25:09
Hou ons asb op hoogte van julle wonderwerk wat die HERE vir julle gaan doen.
Wonderwerke gebeur nog n mens moet net bly glo en vertrou!
Prys JESUS!
Wow ek en my man probeer nou al vr 20 jaar om swanger te raak
Goeie dag. Maak asb kontak met hulle sodat hulle ook saam julle kan bid.
Amen 🙏