Ag ....dit was nou so lekker .oooeee !! toe ons nog jonk was het ons altyd gedink julle gaan trou ...haha ! Ai tog ...julle ttwee is nog baie mooi ❤❤❤❤❤❤❤❤
Elke keur as ek aan Marius Weyers dink, of sien soos hierdie video, dink ek aan "Die Netwek". Ek het altyd op die punt van my stoel gesit. Hy was brilliant.
WoW! Awesome program 👋! Baie dankie, Sandra ❤. "Jy bly maar mooier as hardloop rugby" ... hahaha ... 🤣. Ek stem 💯! Dit beteken dat jy BAIE mooi is 😍xxx
Marcus and Sandra! Two of my favourite actors.

Sandra jy bly maar mooier as hardloop rugby
Belaglike swak klank!