Happy birthday to Mia! Veels geluk met Mia se verjaarsdag! Congratulations Cherel on your nice big pb carp! Well done! 🎣 Congratulations Jaco on your huge fat carp! Well done! 🎣
Jaco and Cherel, - Both of you seem to work well as a fishing pair! 🎣-🎣 Can see you know how to make carp baits! Maybe make your own brand baits, change what you need to in making them! Are you going to enter fishing competitions !?! I imagine you could do well at it! 🎣 Are you going to do some bass fishing !?! I hope Mia becomes a top ranked junior and adult angleress! Fishergirl/Fisherwoman! I imagine, Jaco and Cherel should make perfect angling - fishing coaches to Mia! 🎣
Baie geluk met klein Mia se verjaardag! Well done Cherel met jou baie mooi PB !! Jaco watse bag of houer gebruik jy om jou stroppe, skertjie ens. te hou. Ek het in die video gesien. Lyk baie nice. Is dit FOX se maak? Dankie vir n great video. Groete. Benna
Baie dankie Bennie Ons waardeur. Nee dit is nie fox nie. Ek wens lol. Eks nie dood seker nie, hy is redelik oud en logo al weg, ek vermoed dis n jackel rig case
Love jule channel en love jule videos, dit is n man se droom om so saam sy vrou en kinders visvang te geniet en jule doen dit! baie wholesome!
Dankie Erick vir mooi Comment
Nice😊
Happy birthday to Mia!
Veels geluk met Mia se verjaarsdag!
Congratulations Cherel on your nice big pb carp! Well done! 🎣
Congratulations Jaco on your huge fat carp!
Well done! 🎣
Thank you Michael for the beautiful comments like always, we do appreciate
Wow! Great video.. dankie vir die tips
Very nice guy's and a big happy birthday to Mia, I will be attempting homestead tomorrow..
Thanks Ricardo. Please do share what is your approach at Homestead. Boilies or Particles?
@@familyfishingguide the approach I go for is the boilie route, after all the research and seeing what the people are catching on is the boilies.
well done julle, elke video raak net beter en beter.
Dankie Adam vir mooi comment
Well done on the PB. Nice video and as usually thanks for the share.
Video content very good as well
Thanks Hoosein for the comment, we appreciate
Congratulations on the PB, and we'll done on all the catches.
Really nice content, thanks for the share
Hi thanks so much for the nice comment, we appreciate
Well done guys. Congratulations on the PB. Great video
Thans Graig for the comment*
dis n bus vis and thanks for the reel runs ..... fish flippin on love the new bait what is the steel ring is in the back of the bait
Hi Gavin Thanks for the nice comment. Its a bait screw, easier than using bait floss
Hi waar is die dam wat julle by fish in krugersdorp groot asb
Hi Andries, sorry vir die laat reply. Hier is Gerhard se nr 083 279 5647. Dit is sy plaas. Hy sal jou location en alles stuur op WhatsApp
Jaco and Cherel, -
Both of you seem to work well as a fishing pair! 🎣-🎣
Can see you know how to make carp baits!
Maybe make your own brand baits, change what you need to in making them!
Are you going to enter fishing competitions !?!
I imagine you could do well at it! 🎣
Are you going to do some bass fishing !?!
I hope Mia becomes a top ranked junior and adult angleress!
Fishergirl/Fisherwoman!
I imagine, Jaco and Cherel should make perfect angling - fishing coaches to Mia! 🎣
Weereens baie well done en n great video
Dankie Dean vir mooi comment
Nice venue. Mag mens n bait boat daar gebruik?
Hi Quinton, Dankie vir comment. Eks nie seker nie, Meeste mense daar cast in
Well done guys
Thanks a lot*
Baie geluk met klein Mia se verjaardag! Well done Cherel met jou baie mooi PB !! Jaco watse bag of houer gebruik jy om jou stroppe, skertjie ens. te hou. Ek het in die video gesien. Lyk baie nice. Is dit FOX se maak? Dankie vir n great video. Groete. Benna
Baie dankie Bennie Ons waardeur. Nee dit is nie fox nie. Ek wens lol. Eks nie dood seker nie, hy is redelik oud en logo al weg, ek vermoed dis n jackel rig case
Waar kan ek fish clinic se baits kry?
Hi Leon - Jy kan online order by SNZ Tackle - Hulle courier orals in SA
Baie mooi video, en mooi vis. Hoe breed is die swims ongeveer. Gooi julle of gebruik jul bootjie
Hi baie dankie, ek skat seker so 20 meter breed
Die video wat julle geplaas het van die krugersdorp location gee my nie n opsie om daar te comment nie
Hi Andries, sorry vir die laat reply. Hier is Gerhard se nr 083 279 5647. Dit is sy plaas. Hy sal jou location en alles stuur op WhatsApp
Baie geluk met die pb julle harde werk lewer goeie resultate ek self sukkel nog om my pb te breek maar sal wel eendag gebeur en dit op my kanaal sit.
Dankie vir nice comment !
Ek het al by meerhof harties n 17kg karp gesien , en trust my , daai size vis is baie groter in regte lewe as in video
Dankie Skeepies, Ja dis altyd beter in regte lewe. Is die Hacinte nog steeds so rof daar ?
@@familyfishingguide was laasmaand laas daar , maar ek weet di hiacinte is baie beter , omdat die goed vrek in die winter.