ขนาดวิดีโอ: 1280 X 720853 X 480640 X 360
แสดงแผงควบคุมโปรแกรมเล่น
เล่นอัตโนมัติ
เล่นใหม่
Geniet Dr Pieter Mulder baie.Verduidelik altyd so mooi vir ons wat amateurs is op politieke gebied.My kinders gaan skool saam met sy klein kinders.Pragtig opgevoede kinders.Mag hul in sy voorbeeld volg.
Baie dankie vir die nuus
Dankie Izak ek bly iemand soek die skelms uit
Lekker man
Nog baie diefstal gaan oopgevlek word glo ek.
Ek glo so ook die skelms😢
Dalk Gaan hulle ook maar net lekker saam steel
Altyd so lekker om na Dr Pieter se kennis oor die politiek en parlement te luister. Skerp twee Mulders Pieter en Corne
Alles is reg. Mooi beel
Môre môre môre
Skerm 100%
Skerm is 💯
DA en ander is nou oppi trein nou kan hule sien wat op trein aan gaan.Dit wil hule nie gehad ht nie.
Bakkie in Engels soos in Amerika is n Truck
Diefstal en nogmaals diefstal, koffers is leeg nou moet ons bakhand na China gaan.
Die skerm is 100%
NiedieMeestegrodnie. AIIEGrROND!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!i handevanWit!!!!!!!!!
Klopdisselboom hier in Mosselbaai
Hoogtyd dat die vrotkolle uitgelig word dat almal weet. Kan ek uit n belegging aan my self n skenking belasing vry maak, se R 90 000.
JOU BEDIENDE VERSTAAN AFRIKAANS BAAAAAIE GOED! ....MAAR ENGELS ( MOET) ONS MET HULLE PRAAT.....GOD HELP ONS😂
Wie is skelm?
Die "gravy train" het ontspoor. 😂 😅😊
Geniet Dr Pieter Mulder baie.Verduidelik altyd so mooi vir ons wat amateurs is op politieke gebied.
My kinders gaan skool saam met sy klein kinders.Pragtig opgevoede kinders.Mag hul in sy voorbeeld volg.