Vrou jare ná man seuntjie doodskiet: ‘Ek het hom vergewe’

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 6 ก.พ. 2025
  • “Ek kon vir die eerste keer vir hom ook ’n kersie aansteek.” Só vertel Anél Marais byna 23 jaar sedert haar man haar seuntjie en homself doodgeskiet het. Toe Covid-19 aanbreek, onthou Anél, het sy meer as ooit Bybelstudie gedoen. Sy het ná soveel jaar skielik ervaar dat God dit op haar hart druk om Johan Joubert, haar eksman wat haar seuntjie koelbloedig vermoor het, te vergewe.
    Vervaardig deur Pop24 in vennootskap met Bybel-media. Stuur 'n e-pos na getuig@lig.co.za en deel ook jóú getuienis met ons.

ความคิดเห็น • 4

  • @elizebezuidenhout4549
    @elizebezuidenhout4549 5 หลายเดือนก่อน

    Amen en Amen 🙏

  • @karenkleinhans3403
    @karenkleinhans3403 6 หลายเดือนก่อน +1

    ❤❤❤❤

  • @jacopietersen2023
    @jacopietersen2023 6 หลายเดือนก่อน +3

    Ek kan ook getuig dat die Here dit op 'n tyd swaar op my hart gelê het om iemand te vergewe. Ek was met kanker gediagnoseer voordat ek besluit het om die persoon te vergewe. Gedurende my behandeling het ek woord na woord oor vergifnis ontvang. Dit was so opvallend, want omtrent elke boek, boodskap, video, ensovoorts het oor vergifnis gehandel. Ek het geweet ek moes die persoon vergewe, en dit het ek opreg gedoen. Dit was 13 jaar gelede.