VISkunde|TOER - BABER PROP in moeilike omstandighede op die Vaalrivier

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 12 ก.ย. 2024
  • #vaalriver
    #fishingsouthafrica
    #baberprop

ความคิดเห็น • 19

  • @cornusduplooy6193
    @cornusduplooy6193 2 ปีที่แล้ว +1

    Awesome video, dankie. 👍😉

    • @rods_recoil
      @rods_recoil  2 ปีที่แล้ว +1

      Weereens dankie Cornus! Waardeer dat jy kyk!

  • @DanieHattingh
    @DanieHattingh 2 ปีที่แล้ว

    Die video is baie behulpsaam, dankie!

    • @rods_recoil
      @rods_recoil  2 ปีที่แล้ว

      Plesier Danie, ek hoop die tips help. Soos ek in baie videos sê, mens moet maar probeer aanpas by die kondisies en aanhou die vis soek🎣🎣

  • @christiaandiedericks9383
    @christiaandiedericks9383 2 ปีที่แล้ว

    Viskunde + Baberprop = Happiness

    • @rods_recoil
      @rods_recoil  2 ปีที่แล้ว +1

      Christiaan se comments = Happiness😎😎

  • @bilalsaloojee532
    @bilalsaloojee532 2 ปีที่แล้ว

    Is ek die enigste een wat lekker lag as jy altyd "nou jaAAAaa" sê 🤣

    • @rods_recoil
      @rods_recoil  2 ปีที่แล้ว +1

      😂😂 as ek edit hoor ek dit oor-en-oor, dan sê ek vir myself ek moet fokus om dit nie te se terwyl ek afneem, dan doen ek dit net weer met die volgende een😂

    • @bilalsaloojee532
      @bilalsaloojee532 2 ปีที่แล้ว

      @@rods_recoil die dag toe jy dit nie eek keer in 'n video kan sê nie is die dag wat jy 'n 25kg Baaber vang 🤣

    • @rods_recoil
      @rods_recoil  2 ปีที่แล้ว

      @@bilalsaloojee532 😂😂 moet nou nie doelwitte stel wat ek nie sal kan bereik nie😂

    • @bilalsaloojee532
      @bilalsaloojee532 2 ปีที่แล้ว +1

      @@rods_recoil te laat, kla gestel, ons wag vir daai groot Baaber nou, ons gaan 'n braai Hou as jy jou volgende PB vang, nooi al jou TH-cam subscribers, norm dit 'n MEAT and greet 🤣

  • @flyblueskyguy5863
    @flyblueskyguy5863 2 ปีที่แล้ว

    Wow, geluk met die geelvis. Ekt dit nie verwag nie. Lengte tussen jou popper en pumkin? En verander jy dalk die lengte tussen diep en vlak water?

    • @rods_recoil
      @rods_recoil  2 ปีที่แล้ว +1

      Ek sien die geelvis doen dit gereeld met die pumpkins op groepe, maar was 'n eerste vir my! Yes, in vlak water werk ek op 20-25cm en dieper water 30-40cm. Ons probeer om nie in dieper as 1,5m water te hengel en hoe vlakker, hoe beter. Wanneer jou lengtes te lank raak beinvloed dit jou casting vermoë en ons het al gesien die babers slaan die popper en nie die pumpkin, oor die "area" waar die vibrasie en geluid van af kom, te ver van die pumkin af is. 🎣🎣🎣

    • @flyblueskyguy5863
      @flyblueskyguy5863 2 ปีที่แล้ว

      @@rods_recoil Baie dankie. Ek gaan dit so probeer. Stywe lyne.

  • @thebigcatpopper8366
    @thebigcatpopper8366 2 ปีที่แล้ว

    Sal Vir jou n Moerby themed pumpkin seed moet verf.

    • @rods_recoil
      @rods_recoil  2 ปีที่แล้ว +1

      Goeie idee! Maak hom n lekker klein size met sterk hoeke en jyt n wenner produk!