ความคิดเห็น •

  • @lidaerwee7746
    @lidaerwee7746 3 ปีที่แล้ว

    Dis insiggewend en hou my opgewonde om in Christus te mag lewe. Alida Erwee. Dankie vir Stephan se duidelike aanbieding

  • @Look_to_Jesus12
    @Look_to_Jesus12 9 หลายเดือนก่อน

    Ek verstaan ons hier vir Christus, maar iewers verstaan ek nie dan regtig my doel nie😢help asb. Tans voel my lewe vir my sinneloos vir jare nou

  • @chrisburger6628
    @chrisburger6628 4 ปีที่แล้ว

    Stephan dankie vir vanaand se boodskap.Hoe kleingelowig kan ons wees as ons nog aan bloedlynvloeke vasklou

  • @alidakotze4245
    @alidakotze4245 4 ปีที่แล้ว

    Baie dankie dat ek deel kan hê aan hierdie booskappe. Dit verryk my lewe, en is kosbaar.

  • @ronelhavinga8144
    @ronelhavinga8144 4 ปีที่แล้ว

    Baie dankie vir die insiggewende en leersame bybelstudie

  • @sebastienroux1790
    @sebastienroux1790 4 ปีที่แล้ว

    So baie dinge om oor te praat.
    1) Sin en betekenis is subjektief vir elke persoon.
    2) As als nie vooruit bepaal is nie dan is god nie alwetend nie.
    3) Ongelowiges is nie woedend vir god nie, hulle daag jou persepsie van god uit. Hulle kan nie iemand haat wat hulle nie glo bestaan nie.
    4) Volgens die bybel het god slegte dinge gebruik, wie het besluit dat die eerste gebore van egipte moes sterf? En na hy hulle laat sterf het hy die pharraoh se hart verhard wat die dood van die eerste gebore kinders nutteloos maak.
    5) Watse tiepe keuse is dit as jy 2 opsies gegee is as een jou hel toe stuur? As ek jou 2 opsies gee mar as jy verkeerde een kies is ek n tiran. As god dit doen is dit regverdig?
    6) Baie van wat ons kies het ons nie keuse oor nie. Gene, hormone en sielkunde speel n groot rol.
    7) As god nie Job se lewens pad geken het nie is hy nie alwetend nie.
    8) God maak nes hy wil want hy word regverdig beskou vir dade wat ons mense sou as tiranne beskou.
    9) Daar hoef nie n oorsaak en gevolg te wees nie. Daar is baie dinge wat sommer net gebeur, ons hoef nie n antwoord vir als te he nie.
    10) Straf nie kinder vir ouers se sondes nie? Hoekom moes die egiptenare se kinder dan dood gaan? Hoekom sit ons almal moet sondelike neigings?
    11) Die here het mos geweet hy sal hom nog 15 jaar gee? Of weereens is hy nie alwetend nie?
    12) As al die slegte dinge nie deel van god se wil is nie moet jy dink. Weet hy nie daarvan nie? Laat hy dit nie toe nie? As n mens nie iemand waarsku van misdaad wat gaan gebeur nie (as hy n anonieme oproep gekry het) is daardie persoon skuldig. Ons hoor nie god ons waarsku teen misdaad wat gaan gebeur nie. Is hy dan nie omnibenevolent nie? Of hy weet nie, of hy kan niks daaran doen nie, of hy gee nie om daaroor nie (maak nie saak vir hom nie sal dalk beter bewoording wees). Maak nie saak watse een nie, dit wys dat hy nie is soos hy beskryf word nie.
    13) Die familie wat hy gered het, mens hoor die stories, maar ongelowiges kry nie sulke duidelike tekens nie. Baie gelowiges kry nie eers sulke tekens nie. Was christen vir 23 jaar toe ek besef ek het geen rede om te glo nie (behalwe die emotionele manipulasie van vrees vir hel natuurlik).

    • @leonsteyn3773
      @leonsteyn3773 4 ปีที่แล้ว

      "Was christen vir 23 jaar toe ek besef ek het geen rede om te glo nie (behalwe die emotionele manipulasie van vrees vir hel natuurlik)." Interesant, nou hoekom kyk jy dan Christelike videos?

    • @sebastienroux1790
      @sebastienroux1790 4 ปีที่แล้ว

      @@leonsteyn3773 My ouma het gevra ek moet daarna kyk. Sy hou van die spreeker se preke.