Die is regtig beautiful dad. Ek is jammer vir al die pyn wat pa se hele lewe gevolg het maar wat nooit aangespreek was nie. Wat julle deur gesit was is aaklig op die ergste vlak. Nie een van julle het verdien om daar gesit te word nie, en beslis het nie een van julle verdien om nie terug te kom nie. Pa is 'n amazing mens, en ek is, en sal altyd trots wees om pa se seun te wees
Baie mooi al was ek n panser ou
Brings back some memories. 1 SAI 87 Ops Medic then Op Hooper in Angola, 4 SAI 88 then Op Prone on the Border from Juneuntil end of 88.
Die is regtig beautiful dad.
Ek is jammer vir al die pyn wat pa se hele lewe gevolg het maar wat nooit aangespreek was nie.
Wat julle deur gesit was is aaklig op die ergste vlak. Nie een van julle het verdien om daar gesit te word nie, en beslis het nie een van julle verdien om nie terug te kom nie.
Pa is 'n amazing mens, en ek is, en sal altyd trots wees om pa se seun te wees
Inname Julie 1980. Daarna 11 Kommando inligting skool