Refleksie van die hart Bybelstudie no. 6 - Luister voor jy Praat
ฝัง
- เผยแพร่เมื่อ 3 ธ.ค. 2024
- Refleksie van die Hart is 'n Bybelstudie gebasseer op die Brief van Jakobus. In hierdie sesde Bybelstudie behandel ons Jakobus 1:91-21. In ons daaglikse handel en wandel kry ons baie konfrontasies wat 'n reaksie uitlok, maar hoe ons reageer is belangrik. Jakobus moedig die leser aan om eers te luister en dan te praat, maar vir wie of wat moet ons luister? Vind uit in hierdie Bybelstudie wat die antwoord hierop is.
Gaan na die webwerf by sites.google.c... om die teks af te laai en uit te druk, sodat die studies interaktief gevolg kan word.
Vir meer inligting stuur 'n epos na bennie2872@gmail.com