ขนาดวิดีโอ: 1280 X 720853 X 480640 X 360
แสดงแผงควบคุมโปรแกรมเล่น
เล่นอัตโนมัติ
เล่นใหม่
Ons het oorlog in ons land maar net van die eenkant af, ons mag nie terug veg nie 🙈
Wel 67 mense in Rafa is dood 82 in SA en ons is nie eers in n oorlog nie maar dit haal geen internasionale nuus nie
Baie hartseer dat manne moet boet en hul is onskuldig dankie Isak vir jou weergawe
Dankie Izak, vir jou eerlike en opregte beriggewing. Waardeer dit.
Dankie vir jou uitstekende beriggewing oor Groblersdal Izak
Dit is presies hoe ons voel. Jy is reg Isak!
Dinsdag 13/2 10:30 Isak,..dis eerlike deurdagte kommentaar op gebeure...jou verwysing na Malema se uitsprake ed Coligny storie bring regte perspektief....hou aan met jou goeie werk
Thanks!
Almal moet die 4seun help!
VivaA bsolutelyN oC ompetence
Sies hulle het olifant doodgemaak. Shoe erg. Hulle gaan een dag tyd val en gaan duiwel toe. God kom baie naby.
Malema is reg hy sal nie n sent betaal nie want hy sal nie daar wees nie . Hy sal ondergronds gaan
Hy moes lankal in die tronk gewees het. Grootste rassis in ons land.
Minstens staan hulle Vir iets.
ek wil net se in Amerika is daar actually n wetgewing wat se "Stand your ground". ek dink dit moet hier ook n wetgewing word
Ek stem Izak. Block hulle. 😊 ht gehoor hoe iemand vmiddag gerant en rave ht. Hy ht homself verloor. 😂
1:07:18 Daar was in die verlede 'n vleisfabriek in wildtuin. Surplus olifante is geslag.
Vertel hulle jy is niemand se slaansak nie
Hi Izak ons gaan niks se meer nie. Nou gaan ons doen

Viva
A bsolutely
N o
C ompetence