Afrikaans: Byvoeglike naamwoorde Verbuiging Reëls 6 - 10
ฝัง
- เผยแพร่เมื่อ 13 ธ.ค. 2024
- In hierdie video verduidelik Mevrou Steele die 6de - 10de reëls van die verbuiging van byvoeglike naamwoorde.
Reël 6: Dubbel klank byvoeglike naamwoorde wat met 'n -d eindig.
Rule 6: Dubble sound adjectives that end on a -d.
Reël 7: Die -ks of -nk dubbel konsonant byvoeglike naamwoorde.
Rule 7: Adjectives ending on -ks or -nk.
Reël 8: Byvoeglike naamwoorde wat 2 of meer lettergrepe het en met 'n -er eindig.
Rule 8: Adjectives that have 2 or more syllables and end with -er.
Reël 9: Byvoeglike naamwoorde wat 2 of meer lettergrepe het en nie met 'n -er eindig nie.
Rule 9: Adjectives that have 2 or more syllables and don't en with -er.
Reël 10: Uitsonderinge
Rule 10: Exceptions