Vanderkloof Dam short video 1

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 28 ต.ค. 2024
  • Vanderkloof Dam explored with our Solar Powered Boat. 5 days on the waters in perfect weather conditions, 145km done using only the sun as propulsion. This trip was very special!
    Below is a link to a Blog with more details on our epic trip.
    solarboatexped...

ความคิดเห็น • 3

  • @phillip-nielalbertyn2188
    @phillip-nielalbertyn2188 2 ปีที่แล้ว +1

    Lyk na n lekker trippie.Kan jy n biekie meer konteks gee,het jy die boot self gebou,hoeveel het dit gekos en het julle die rit net sonkrag gedoen.Waar het julle ingegaan en wat is die roete wat julle gevolg het?

    • @phillipvanrooyen3052
      @phillipvanrooyen3052  2 ปีที่แล้ว +1

      Hi Niel,
      Deur die Vanderkloofdam bootklub ingegaan. Die roete was basies op die oorspronklike rivierloop vanaf die dam waar die wal is tot waar die Oranje invloei om die eerste dam te vorm. Ons het ook uit op die Seekoeirivier gevaar. Ons boot vaar net op sonkrag, dit het batterye ook maar ons gebruik essensieël die son as aandrywing. Dit was n seilbootjie wat waarskynlik n home build was wat ons gerestoreër het en in n solar elektriese aangedrewe boot omskep het. Die kiel is verwyder sodat ons in vlak water kan vaar, maar vir veiligheid het ek Halcat pontoons aangebring. Kostes was R350.00 vir n week op die dam. Ek sal vir jou n Blog stuur waar jy meer info ivm ons trips kan lees.
      Groete.

    • @phillipvanrooyen3052
      @phillipvanrooyen3052  2 ปีที่แล้ว

      solarboatexpedition.blogspot.com/2021/05/exploring-vanderkloof-dam.html?m=1