Altyd een groot verwondering om na jou te luister en dankie oor al jou kennis wat jy met ons deel. Dankie Stephan vir vlgd jaar se Euni. Baie opgewonde
Dankie Stefan. Ek kry hoendervleis oor hierdie verduideliking van die Eindtyd. Dit is so suiwer wat die Woord van God se. Nie n jota of n tittel bygevoeg of weggelaat. Baie Dankie. Ek sukkel nog met die verskillende Bybelvertalings in ander aspekte van die Woord maar in my Gees voel ek gerus en het vrede wanneer ek na jou luister en in die algemeen e-kerk se aanbiedinge. Sal ook graag wil hoor jou uitleg t o v tale-spreek in die Gees. Seenbede.

Dankie vir glashelder verduideliking vanuit God se woord.
Baie dankie was vrugbaar
❤❤ dit voel so ryk elke keer as ek na jou luister dankie baie
Dankie Stefan. Ek kry hoendervleis oor hierdie verduideliking van die Eindtyd. Dit is so suiwer wat die Woord van God se. Nie n jota of n tittel bygevoeg of weggelaat. Baie Dankie. Ek sukkel nog met die verskillende Bybelvertalings in ander aspekte van die Woord maar in my Gees voel ek gerus en het vrede wanneer ek na jou luister en in die algemeen e-kerk se aanbiedinge. Sal ook graag wil hoor jou uitleg t o v tale-spreek in die Gees. Seenbede.
Amen dankie vir jou diens.
Dankie vir u goeie leering
Net ons God kan die voorspelling wys
Dankie vir huerdie boodskap. Baie insiggewend. Dit is duidelik dat NIEMAND die eindtyd kan voorspel nie.
Dankie Stefan seen vir jou
Altyd 'n belewenis om na jou boodskappe te luister. Nader aan die Here elke keer 'n wonderlike reis.
Hierdie wonderlike Woord is nie net vertroostend nie, maar dit gee ons moed om volhardend te leef met die oog gevestig op Jesus.
Dankie. Heerlike helder boodskap direk uit die Woord
So wonderlik om die waarheid hier in Kanada te hoor waar ons so blootgestel is aan die evangelical eindtydvoorspellings vanuit Amerika
🙏🙏✝✝