Die VF+ se merkwaardige groei in steun in die verkiesing | KN VERSLAG IN GESPREK | 15 MEI 2019 | kyk

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 14 พ.ค. 2019
  • Die VF+ se merkwaardige groei in steun in die verkiesing | KN VERSLAG IN GESPREK | 15 MEI 2019 | kykNET
    Onderhoud met die VF+ se leier, dr. Pieter Groenewald, oor die party se merkwaardige groei in steun in die afgelope verkiesing.
    The remarkable performance of the FF+ in the elections | KN VERSLAG IN GESPREK | 15 MAY 2019 | kykNET
    Interview with the FF+ leader, Dr Pieter Groenewald, about the party’s remarkable performance in the elections.
    ---
    Wees deel van kykNET se TH-cam-kanaal vir soveel meer kykgenot.
    Volg kykNET op Twitter: / kyknettv
    Like kykNET op Facebook: / kyknet
    Besoek kyknet.dstv.com
    kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
    Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!
  • บันเทิง

ความคิดเห็น • 3

  • @AlbertvWyk
    @AlbertvWyk 5 ปีที่แล้ว

    Dankie aan die VF+ wat regtig hard werk!

  • @dawiemeyer1630
    @dawiemeyer1630 5 ปีที่แล้ว +1

    Dit is lekker om n persoon soos Pieter Groenewald te hoor praat. Ek is so moeg van die eentonige Mmusi Maimane wat sy toesprake sing .

  • @11cirrus
    @11cirrus 5 ปีที่แล้ว

    Jammer dat die VF nie besef hoe groot bydra die Afrikaner aktiviste gemaak het om steun vir die VF te ontwikkel nie ... #235