Die Bulls sê almal hul spel was te op en af tot dusver. Hulle sal vir 'n slag die volle 80 minute 'n goeie vertoning moet opsit, anders gaan daar moeilikheid wees teen 'n baie goeie (en goed afgerigte) span van die Stormers. Die talent is daar, afrigting is daar, dit moet net bymekaar kom
Vat hulle vas Bulle! Ek sien uit na 'n goeie rugbystryd!
Op papier het die Bulls 'n ver beter squad as die Stormers, hulle moet net die ding doen op die dag