Karin Hougaard - 11 Mei 2017

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 3 ต.ค. 2024

ความคิดเห็น • 6

  • @lindahenning9091
    @lindahenning9091 7 ปีที่แล้ว +3

    Liewe Karen Hougaard, hoe het ek dit nou nie geniet om hierdie onderhoud te hoor nie. Dis baie jare gelede wat ons laas gesels het. Jou mooi suiwer afrikaans het my net weer laat besef hoe lief jy vir afrikaans is. Jy het selfs as jong student altyd so mooi liefde vir jou taal gehad. Jou musiek bly mooi. Groete Linda Henning

  • @marielouw2529
    @marielouw2529 7 ปีที่แล้ว +1

    Uitstekende onderhoud Karin !!

  • @Taiwanaj
    @Taiwanaj 7 ปีที่แล้ว +5

    Ek weet nie hoeveel met my gaan saamstem nie, maar I'll give it a go: Hierdie vrou is seker een van die mees onderskatte Suid-Afrikaners. Anders as die geval met Me. Bridges, het ons land baie verloor die dag toe sy die land verlaat het.

  • @mariusduplessis7064
    @mariusduplessis7064 6 ปีที่แล้ว

    Awesome Karin. Was saam in Horizon. Julle was en is awesome. Van almal hier by ALM Foundation... Awesome

  •  5 ปีที่แล้ว +1

    ♥️