ABSULUUT GESEEND... MY GELOOF IN YAH-SHUA IS AANGEHITS... EK IS GEESTELIK GESTIG... BAIE DANKIE PASTOOR RIAAN ABRIE... SYBIL MOSES... KAAPSTAD... GROETE
Baie dankie Pastoor Riaan.. soos uit die hart van God het U gepraat.. die skrif.. om hierdie grondbeginsel omtrent die waarheid in die LIG te bring.. beter kon U dit nie stel nie.. Die mens het verleer om nie in sy eie krag die LEWE aan te pak en om IN LYN MET SY WOORD na God te vra en Hom aan te roep. Ek IS uitermate verstom om te SIEN hoe Hy die swakste mense (ook myne) se lewe omkeer in die rigting van voorspoed en heil deur gebed, geloof en te wandel voor Sy aangesig wanneer jy erken.. dit is nie vir my alleen moontlik om sonder U hulp, krag en leiding te kan koers hou om te LEWE nie, WANT U IS DIE LIG EN DIE LEWE. SA se mense gaan hierdie preek van U in hierdie tyd broodnodig hê. HY IS DIE BROOD VAN DIE LEWE.. nie jou werk of besittings nie! (as jy jou werk sou verloor?) HY SAL SORG VIR DIE WAT SYNE IS!
Baie baie dankie Pastoor Riaan ... U boodskap was kragtig en kosbaar... ek loof en prys ABBA VADER vir elke WOORD wat HY deur gegee het... mag julle ryklik GESEEN word

God is volmaak met ander woorde nou beperk ons God deur ons onvermoë.
Amen! Halleluja🙏
Halleluyah!!
Uit onkunde en ons onvemoë wek ons nie die krag van God wat in ons geplaas is nie opwek nie.
Shalom Pastoor baie dankie vir die lering wat brood nodig is in die dae wat ons leef.
Baie dankie Pastoor Riaan.. soos uit die hart van God het U gepraat.. die skrif.. om hierdie grondbeginsel omtrent die waarheid in die LIG te bring.. beter kon U dit nie stel nie.. Die mens het verleer om nie in sy eie krag die LEWE aan te pak en om IN LYN MET SY WOORD na God te vra en Hom aan te roep. Ek IS uitermate verstom om te SIEN hoe Hy die swakste mense (ook myne) se lewe omkeer in die rigting van voorspoed en heil deur gebed, geloof en te wandel voor Sy aangesig wanneer jy erken.. dit is nie vir my alleen moontlik om sonder U hulp, krag en leiding te kan koers hou om te LEWE nie, WANT U IS DIE LIG EN DIE LEWE. SA se mense gaan hierdie preek van U in hierdie tyd broodnodig hê. HY IS DIE BROOD VAN DIE LEWE.. nie jou werk of besittings nie! (as jy jou werk sou verloor?) HY SAL SORG VIR DIE WAT SYNE IS!
Baie baie dankie Pastoor Riaan ... U boodskap was kragtig en kosbaar... ek loof en prys ABBA VADER vir elke WOORD wat HY deur gegee het... mag julle ryklik GESEEN word
Amen
Hallelujah, wat n powerful woord.
Erg tydig vir SA dki Past Abrie...
Baie baie dankie, dit was fantasties en presies wat ek vanmore moes hoor. Mag God u ryklik seen.
As die Gees van Hom wat Jesus uit die dode opgewek het in my woon, ja in my woon, dan sal ek vir ewig lewe, vir ewig lewe as die Seun eers in my woon.
Shalom Pastoor
Want Hy is hoog en verhewe, en sy soom vul die tempel
Een voet in die wêreld en een voet in die koninkryk.
🙌🏼
Ons moet die woord prakties begin toepas.
99% van die keer lewe ons nog in die vlees.
Ek het geen beperking nie.
Vra of dit in God se wil is en dan sal dit manifisteer.
Demone besef die krag en vermoë van God, daarom sidder hulle in die hel.