Ds Pierre ek bid dat God vir my sal help om ander se storms raak te sien en God te vertrou om my storms deur SY GENADE te oorleef en VAS OP U TE VERTROU🙏🙏🙏
2024 was my stormjaar. Maar ek het geleer hoe getrou my Vader is. Hy het my deur elke storm gedra. Hier aan die amper einde van die jaar is ek so vol VERWONDERING en DANKBAARHEID vir sy GOEDHEID. Mag elkeen wat deur n stormtyd gaan, dit ervaar. Dankie vir die boodskap.
Baie baie dankie Pierre vir hierdie boodskap dis net wat ek nodig het, ek het nie meer die krag of lus om aan te gaan nie, ek is 71 kan nog alles doen maar ek is in daardie swart gat van depressie 😢
Asb Here U weet ek is leeg diit was so moeilike jaar maar dag vir dag het U my deur gedra asb gee my die krag om net weer myself ye vind ek is lief vir U

Baie dankie Pierre kosbare boodskap!!! God is net so getrou ook in ons Storms!!
Dankie vir die boodskap. Die agtergrond vanwaar dit gedoen word is effe steurend
Goeie môre. Baie dankie Pierre vir die aangrypende gebed en vir die boodskap wat ons gaan ontvang. Vriendelike groete ❤
2024 was my stormjaar. Maar ek het geleer hoe getrou my Vader is. Hy het my deur elke storm gedra. Hier aan die amper einde van die jaar is ek so vol VERWONDERING en DANKBAARHEID vir sy GOEDHEID. Mag elkeen wat deur n stormtyd gaan, dit ervaar. Dankie vir die boodskap.
Baie baie dankie Pierre vir hierdie boodskap dis net wat ek nodig het, ek het nie meer die krag of lus om aan te gaan nie, ek is 71 kan nog alles doen maar ek is in daardie swart gat van depressie 😢
Voel ook so
Dankie Pierre. Ek weet ek groei al hoe nader aan die Here deur die storms.
Baie dankie Pierre. Die Heer is God en niemand meer. Sy Almag ken geen perke
Asb Here U weet ek is leeg diit was so moeilike jaar maar dag vir dag het U my deur gedra asb gee my die krag om net weer myself ye vind ek is lief vir U
Baie dankie Pierre vrede vir jou ❤