Wag op God se genade Ps 130 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudie: God se Liedere

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 11 พ.ย. 2024
  • Net soos die ander Psalms waar die Psalmdigter homself en die gemeenskap oproep om te wag ... binne hierdie angstigheid wat besig is om hom te oorval, want meer nog as die vyande wat jou onderdruk, is dit jou eie angstigheid rondom jouself wat die duiwel uitbuit en gebruik teen jou. Volg die Psalm Bybelstudiereeks: God se Liedere Woensdae.
    Martin Luther het die Psalmboek so hoog geag dat hy die Psalms "'n klein Bybeltjie" genoem het. Die Psalms omvat eintlik alles wat ons in die res van die Skrif kan lees. Dit omvat ook alles wat die gelowige hier op aarde kan belewe. Deurgaans word ons in en deur die Psalms voor die ewige God gestel, maar terselfdertyd ervaar ons ook as mense ons plek in die skepping. Verlede, hede en toekoms kom alles in perspektief binne die konteks van die Verbondsgod se handelinge in en deur Jesus Christus soos in die Psalms beskrywe. Hy is die sleutel van die kennis (Luk 11:52) en Hy is ook die regte sleutel van die kennis waardeur die Psalms vir ons ontsluit word.
    Bron: Psalm 130
    Opnamedatum: 2019 07 29
    Music used in this video:
    1) Intro:
    Ouverture: Psalm 130: Original Music for "Uit Diep van Donker Nagte" used in this video: Artist & Composer: Henning Dafel / @hjdafel
    Overture Sangers:
    Mandi Opperman (Sopraan), Frikkie van Biljon (Tenoor), Lourens Erasmus (Bas) en Esmarie van Heerden (Alt).
    Overture Musikante:
    Henning Dafel - Klavier,
    Cathy Dafel - Altviool,
    Liza Cloete (neé Smit) - Viool
    Wieke de Wet - Harp
    Louisa van der Walt - Orrel
    Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:
    Met dank en erkenning:
    Ps 130:1,2 Psalmsing tot God’s eer (Odé Ensemble)
    Administratiewe Buro
    Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika
    Tel: 018 297 3986/7/8/9 Faks: 018 293 1042
    bestellings@gksa.co.za Toestemming: Ds Eric Kayayan
    Outro Music: Opus One Creative Commons Attribution 4.0
    Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. creativecommon...
    Artist: audionautix.com/
    Skryf gratis in op ons webblad: woordeuitsywoning.com vir meer as 1000 video's, insluitend die Onse Kategismus vir Kinders, Helpende Woord, Preke, Bybelstudies en Geskiedenisvideo's. Kontak ons by +27 836502186 indien u ons videokennisgewings op WhatsApp en Telegram wil ontvang.
    Kontakbesonderhede:
    Webblad: woordeuitsywoning.com
    TH-cam: @woordeuitsywoning
    Gustav: +845034886 eposadres: gustavopperman@gmail.com
    Ina: +836502186 eposadres: reformeer@gmail.com
    Woorde uit sy Woning bedien Afrikaans sprekendes wêreldwyd met preke, Bybelstudies, inspirerende weekstukkies en geskiedenis videos. Daarmee wil ons troos, bemoedig, waarsku en leer.
    Gustav en Ina Opperman het jare lange ondervinding in die televisiebedryf en was ook die pastoriepaar in verskeie gereformeerde gemeentes. Ds Gustav het ge-emeriteer en hy en Ina is voltyds besig met hulle roeping om die evangelie dwarsoor die wêreld te versprei. Hulle ateljee is in die omgewing van Hartbeespoort, Pretoria.
    Ds Gustav preek nog elke Sondag op uitnodiging en Ina is voltyds besig met die video redigering.
    Besoek hulle webblad: woordeuitsywoning.com waar meer as 1000 preke, Bybelstudies, Helpende Woord kort dagstukkies, en geskiedenis en ander dokumentêre maklik gevind word. Hulle versprei hulle video's ook op TH-cam, Faceboek, WhatsApp en Telegram. U is welkom om ons te kontak as u op een van die laasgenoemde 2 groepe video kennisgewings wil ontvang.
    Ons Woorde uit sy Woning TH-cam-kanaal het in 2016 begin. Ons is gedurig besig om die kwaliteit van ons video’s te verbeter deur ons toerusting op te gradeer. Indien u ons TH-cam-kanaal finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op reformeer@gmail.com Ons sal dit waardeer.
    U kan ook direk 'n bydrae maak:
    Woorde uit sy Woning maak gebruik van: FNB Spaarrekening/Savings Pocket Rekeninghouer: Philippina Opperman Rek no: 62572033026 FNB Thabazimbi
    Baie dankie aan ons kykers wat ons gereeld ondersteun. Dit hou ons kanaal lewensvatbaar. Ons wil nie advertensies in ons video's toelaat nie. Dit werk steurend in op die aard van ons video's. Sou TH-cam wel advertensies op ons video’s plaas, doen hulle dit eensydig en het ons geen sê daarin nie. Ons kry ook geen aandeel in die vergoeding.
    Indien u ‘n bydrae wil maak spesifiek tot die reeks: Onse Kategismus vir Kinders: Woorde uit sy Woning Pty Ltd
    FNB Business Account Tjekrekening
    Rekeningnommer: 62874370952
    Bankkode: 260346
    Swift kode: FIRNZAJJ
    Dankie dat u belang stel om ‘n bydrae te maak tot die verwesenliking van ons projek: Onse Kategismus vir Kinders.
    Stuur asb u kontakbesonderhede met bewys van donasie aan: reformeer@gmail.com Ons sal u graag wil bedank.

ความคิดเห็น • 8

  • @martievanderlinde4351
    @martievanderlinde4351 2 หลายเดือนก่อน +2

    Amen.

  • @gerhardvanzyl4821
    @gerhardvanzyl4821 2 หลายเดือนก่อน +2

    Amen!

  • @MariettaMuller-pm6jj
    @MariettaMuller-pm6jj 2 หลายเดือนก่อน +1

    Dankie vir u kosbare boodskap. Ons het dit as ‘n lig nodig vir ons pad elke dag.

  • @florisslabber1758
    @florisslabber1758 2 หลายเดือนก่อน +2

    Dankie Ds Gustav Opperman.
    Besonderse reeks uit die Psalms
    Groete.

  • @emmiestoffberg4339
    @emmiestoffberg4339 2 หลายเดือนก่อน +1

    Baie-baie dankie ds vir die pragtige Psalms studie. Ek geniet nie net u aanbiedings maar leer en verstaan die Woord en word bemoedig en gestig in my geestelike en allerdaagse lewe met Christus ons Verlosser en Saligmaker Mag die HERE u ryklik seën.

  • @hrsza3893
    @hrsza3893 2 หลายเดือนก่อน

    Waar kan mens die liedjies soos gesing op die einde kry ?

    • @WoordeuitsyWoning
      @WoordeuitsyWoning  2 หลายเดือนก่อน +1

      Ps 130:1,2 Psalmsing tot God’s eer (Odé Ensemble) Ds Eric Kayayan
      Administratiewe Buro
      Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika
      Tel: 018 297 3986/7/8/9 Faks: 018 293 1042
      bestellings@gksa.co.za

    • @hrsza3893
      @hrsza3893 2 หลายเดือนก่อน

      @@WoordeuitsyWoning damki kan mens dit erens op TH-cam find ? Of moet mens dit verkry vanaf die gksa ?