KRO-Barz - Wat niemand heti (reaction)
ฝัง
- เผยแพร่เมื่อ 7 ก.พ. 2025
- Reaction op KRO-Barz se latest drop!
#KRO-Barz
#watch #niemand
KRO-BARZ
WAT NIEMAND HETI
Instagram: / krobarz_officia. .
Facebook: / krobarz
Credits to:
Litt Visuals - Visuals
Instagram: ....
Facebook: / littvisuals11
Mic James - Producer
Instagram: ....
Facebook: / mic-james-12. .
Location of Music Video:
Parkwood, Cape Town
Daar is n handtjie vol Rappers wat naturally gifted is in die Skill van Rap and Krobarz is een van hulle. Die man se stem, die flows, die Hooks🔥🔥🔥 and content and the team wat agter hom staan Litt Visuals Mic James hulle... A star in the Making Broe ⭐⭐⭐🌟🌟
FIRE 🔥 TRACK FIRE 🔥 REACTION!
Kro and early b n track saam. Sal gvaarlik wees🔥🔥
Die is n hele anthem🔥 valike reaction 👌🏼
yster yster yster
Kro's tops.....🔥
Dii jong prt net te veel🚶♂️
😩😩😩😩😩😩
Nai Respect virrie Kro ,I like it wen a MC do CHOPPIN well
Imma fan of a Few MC,s en Kro iz 1 of The Few
VAMPIRE
Kro Barz is n natural... En as hy aan kap sal jy sooooo beter raak maar hy is n beast al klaar. Love this track
Kwai reaction kaista nou wiet ek oek wie is die devil wat die man van prt 🤣🤣
Glad to have you Back Mr Black. Hopefully we can get that "Applying The Pressure" reaction soon by : BigBForever: th-cam.com/video/x8E41k4au54/w-d-xo.html
is net n pitty hulle kani die hond toesluit in sy hok ini pitty kan verwys na pittie ook, soos pitbull. Yoh love the wordplay jar. en ons almal weet n pitty is a never give up, hond ,
kro is kepaarlik, raak meer lyrical versatile by di dag. x mos oor metafore man. elke song klim hy net levels
Ek point die pitbull uit daar
Ek wiet al klaar die is a "volle brakes" 💨💯
Ek dink die tyres skree darem in die een
Lmkla awe hys kak lank