EPISODE 1: Velddrif se snoek, bokkoms en bakkies...

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 7 ก.ย. 2024
  • In die September 2012-uitgawe van Weg/go! vat Erns Grundling en Le Roux Schoeman die agterpad...Van Velddrif aan die Weskus, tot in die piepklein Papendorp. Van die mond van die Bergrivier tot die mond van die Olifantsrivier. Hierdie is episode 1 van 'n 3-episode-reeks oor die Weskus se mense.

ความคิดเห็น • 3

  • @etd5791
    @etd5791 11 ปีที่แล้ว

    dis so lekker om die kapenaars te hoor. wens ek was daar. sit in Aus en dis 'n stryd

  • @feestor5660
    @feestor5660 5 ปีที่แล้ว

    Ek het gesukkel om die Afrikaans te verstaan!!