KSM Erediens | 15 Des. | Jesus sê: "Ek is die Brood en die Lig." (Johan Smith)
ฝัง
- เผยแพร่เมื่อ 5 ก.พ. 2025
- Ons is amptelik in die Kerstyd en Kersdag kom vinnig nader. Dis ‘n tyd en dag waarna ‘n mens elke jaar werklik uitsien. Dis die dag van die grootste Geskenk wat aarde toe gekom en mens geword het. Ons herdenk op die dag God se barmhartigheid, liefde en guns vir elke mens. Hy het die mens se nood en verlorenheid raak gesien en besluit om iets te doen. Dit was ‘n duur prys: God stuur sy Seun aarde toe. Jesus noem Homself die Brood en die Lig en dis onder andere wat ons vier met Kersfees. Kom leer meer oor wat Jesus bedoel met “Brood” en “Lig” en dan...kom ons vier dit en kom ons leef dit!
NUWE VIDEO’S ELKE WEEK
Aanlyn Oggendiens: Elke Sondag vroegoggend
Aanlyn Bybelskool: Woensdae om 09:00
BESOEK OOK:
Kinderdiens Playlist:
• KSM Lego and let God |...
Soeklig Playlist:
• KSM Soeklig | 3 Oktobe...
TEKEN IN
Bly op hoogte van gebeure by ksm deur in te teken vir ons weeklikse nuusbrief.
VOLG ONS OP SOSIALE MEDIA:
Facebook: / kerksondermure
Instagram: / kerksondermure
Briljante boodskap. Baie dankies vir die deel. Mag ons elke dag deur God se genade die helder lig wat Sy Seun is sien vir wat Hy is "God" en Hom loof en prys nou en tot in alle ewigheid.
In Jesus naam. Amen 🙏🏼✝🤍
Dankie Johan vir die besonderhede boodskap, geseende Kersfees vir jou en gesin 🙏God seen jou en gesin met Sy Hemelse Genade en Grootste liefde van Bo Amen 🙏 ABBA Vader Amen 🙏
❤
Dankie Ds Johan dat u dit so mooi uit eensit (vertel) dat almal dit kan verstaan ...die pienk hemp het my laat glimlag...GOD BLESS
Dankie vir hierdie insiggewende boodskap.
Jesus ons llig en brood van lewe prys JESUS Elke DAG AMEN dankkd boodskap waardeer JESUs liefdexx groete
AMEN EN AMEN!
Amen. Dankie vir die mooi boodskap
Baie dankie vir n diep boodskap ek luister vanaf Chipinge Zimbabwe
Baie dankie vir hierdie Kragtige Kersboodskap . Geseënde Kersfees vir almal by KSM
Dankie Braam🙏🏼
Amen🙌🏻
Amen sjoe dit was pragtig. Dankie Ds Pieter dit is so waar!
Amen 🙏 🙏 Baie dankie cir die pragtige boodskap.
'n Baie belangrike boodskap. Gee my nuwe krag.
Dnki,, Ek is die BROOD en LIG SE PREEK..
Baie dankie vir hierdie Kragtige Kersboodskap . Geseënde Kersfees vir almal by KSM